KwaadFiks

KwaadFiks

Share

Welkom by die KwaadFiks e-Handel Winkel! Waar ons fiks raak, spiere bou, en kwaad word!

Of jy nou net begin of reeds 'n veteraan is in die stryd teen die gewigte, hier sal jy klere en bykomstighede vind om soos 'n Kwaad Aap te oefen.

Photos from KwaadFiks's post 07/02/2025

πŸ’£ Hier kom die manne!
Connor, Johan, Dylan & Henk is gereed om die kompetisie flenters te slaan! πŸ‹οΈβ€β™‚οΈπŸ”₯
Hierdie manne weet wat werk – en dit is Kwaadfiks! πŸ‡ΏπŸ‡¦
Kom moedig hulle aan en chill saam by ons gazebo!

Photos from KwaadFiks's post 07/02/2025

πŸ”₯ Vandag stel ons ons dodelike dames bekend!
πŸ’₯ Ontmoet die girls Carna, Sybel, Charlene & Saskia – gereed om die kompetisie op te blaas. πŸ’ͺπŸ”₯
Hierdie chicks dra Kwaadfiks, en jy kan ook! Kom sien hulle in aksie! πŸ‹οΈβ€β™€οΈ
πŸ“ Ons gazebo – kom chill & moedig aan!

Photos from KwaadFiks's post 05/02/2025

πŸ’ͺπŸ”₯ Maak gereed vir die Pretoria Throwdown 2025!
Ons is amptelik in die game met Kwaadfiks, die varsste oefendrag in die land. πŸ‡ΏπŸ‡¦
πŸ‘‰ Waar? PTA Voortrekker Monument, Pretoria, Suid Afrika
πŸ‘‰ Wanneer? 7 & 8 Feb
πŸ‘‰ Hoekom? Omdat Kwaadfiks die nuwe naam in oefendrag is!
Kom sΓͺ hallo by ons gazebo en ontmoet ons atlete! πŸ‹οΈβ€β™€οΈπŸ‹οΈβ€β™‚οΈ

11/12/2024

Waar ons fiks raak, spiere bou, en kwaad word! Of jy nou net begin of reeds 'n veteraan is in die stryd teen die gewigte, hier sal jy klere en bykomstighede vind om soos 'n Kwaad Aap te oefen.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address

Pretoria