Kloof Gespesialiseerde Sport

Call Website

Kloof Gespesialiseerde Sport Hierdie is die amptelike Facebook-bladsy van die Gespesialiseerde Sporte van HoΓ«rskool Waterkloof. Die bladsy word opgedateer deur die skool.

πŸŠβ€β™€οΈπŸ’™πŸ’› WATERKLOOF-SWEMMERS SKITTER BY DIE SA NATIONAL SHORT COURSE CHAMPIONSHIPS! πŸ’›πŸ’™πŸŠβ€β™‚οΈBaie geluk aan al ons swemmers w...
09/10/2026

πŸŠβ€β™€οΈπŸ’™πŸ’› WATERKLOOF-SWEMMERS SKITTER BY DIE SA NATIONAL SHORT COURSE CHAMPIONSHIPS! πŸ’›πŸ’™πŸŠβ€β™‚οΈ

Baie geluk aan al ons swemmers wat van 24–27 September 2026 aan die SA National Short Course Championships in Pietermaritzburg deelgeneem het! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŠβ€β™€οΈ

Ons swemmers het uitstekend gevaar en kan met reg trots wees op hul prestasies. Deur kwalifiserende tye vir die SA National Junior Championships en SA Youth Championships in Maart en April 2027 te behaal, het hulle bewys dat harde werk, toewyding en deursettingsvermoΓ« vrugte afwerp. πŸ‘πŸ»

Verskeie swemmers het ook persoonlike beste tye (PB’s) behaal – ’n besondere prestasie op nasionale vlak! πŸ”₯

πŸŠβ€β™€οΈ GALA-HOOGTEPUNTE

🌟 Andrea van Huyssteen – Graad 9

* 50 m Vryslag – PB
* 100 m Vryslag – PB en kwalifiseer vir SANJ in April 2027
* 50 m Borsslag
* 100 m Borsslag – kwalifiseer vir SANJ
* 50 m Rugslag
* 100 m Rugslag – kwalifiseer vir SANJ
* 50 m Vlinderslag – PB

🌟 Jenna van Eeden – Graad 9

* 50 m Vryslag
* 50 m Rugslag
* 100 m Rugslag – kwalifiseer vir SANJ in April 2027
* 200 m Rugslag – PB en kwalifiseer vir SANJ
* 100 m Individuele Wisselslag (IM) – PB
* 200 m IM – PB en kwalifiseer vir SANJ
* 400 m IM – PB

🌟 Emma Oosthuizen – Graad 10

* 100 m Vryslag – kwalifiseer vir SANJ in April 2027
* 200 m Vryslag – PB en kwalifiseer vir SANJ
* 50 m Vlinderslag
* 100 m Vlinderslag – swem in die finaal en kwalifiseer vir SANJ
* 200 m Vlinderslag – swem in die finaal en kwalifiseer vir SANJ

🌟 Lourens Boekhoud – Graad 10

* 50 m Vryslag – PB
* 100 m Vryslag – PB
* 50 m Rugslag – PB
* 100 m Rugslag – PB
* 200 m Rugslag
* 100 m IM – PB
* 200 m IM

🌟 Jason Zeeman – Graad 11

* 50 m Vryslag – PB en kwalifiseer vir die SA Youth Championships in Maart 2027
* 100 m Vryslag – PB en kwalifiseer vir SA Youth
* 200 m Vryslag – PB en kwalifiseer vir SA Youth
* 400 m Vryslag – PB en kwalifiseer vir SA Youth
* 50 m Rugslag – PB en kwalifiseer vir SA Youth
* 100 m Rugslag – PB
* 200 m Rugslag – PB
* 50 m Vlinderslag – PB

🌟 Keera De Escalana – Graad 11

* 50 m Vryslag – PB en kwalifiseer vir die SA Youth Championships in Maart 2027
* 100 m Vryslag
* 50 m Rugslag – PB en kwalifiseer vir SA Youth
* 100 m Rugslag – PB en kwalifiseer vir SA Youth
* 50 m Vlinderslag – PB

πŸ† Baie geluk aan al ons swemmers!

Julle harde werk, deursettingsvermoΓ« en toewyding maak ons ongelooflik trots. Elke PB en elke kwalifiserende tyd is ’n bewys van die ure se voorbereiding en die vasberadenheid om aan te hou verbeter.

Sterkte met die voorbereiding vir die kampioenskappe in 2027 – ons staan bankvas agter julle! πŸŠβ€β™€οΈπŸ’™πŸ’›

Klofie-trots, van die wegspringblok tot by die eindpunt! πŸ’™πŸ’›

🐴πŸ’₯ KLOOF-RUITERS PRESTEER BY DIE NASIONALE KAMPIOENSKAPPE! πŸ’₯🐴Gedurende die afgelope skoolvakansie het die SANESA Nasiona...
07/10/2026

🐴πŸ’₯ KLOOF-RUITERS PRESTEER BY DIE NASIONALE KAMPIOENSKAPPE! πŸ’₯🐴

Gedurende die afgelope skoolvakansie het die SANESA Nasionale Kampioenskappe plaasgevind, waar ons Kloof-ruiters, wat deel van die Gauteng-span was, Waterkloof se naam hoog gehou het! πŸ’™πŸ’›

Ons ruiters en hul perde het hul beste gelewer teen strawwe kompetisie van regoor die land. In sommige klasse moes ons ruiters teen tot 40 deelnemers meeding – ’n ongelooflike prestasie! πŸ”₯🐴

πŸ† TOP 10-PRESTASIES

πŸŽ–οΈ Kyla Minne
πŸ₯ˆ 2de plek
πŸ… 5de plek
SJ 60cm Horse

πŸŽ–οΈ Luan van der Bijl
πŸ₯‰ 3de plek
L5 – Western Mounted Games

πŸŽ–οΈ Amelia van Wyk
πŸ… 4de plek
SJ 70cm Horse

πŸŽ–οΈ Isabel Uys
πŸ… 5de plek
L1 – Working Equitation

πŸŽ–οΈ Chantess Burgers
πŸ… 7de & 9de plek
SJ 110cm Horse

πŸŽ–οΈ Liani Gouse
πŸ… 8ste & 10de plek
SJ 70cm Pony

πŸŽ–οΈ Amerie Swart
πŸ… 7de & 14de – L1 Prix Caprilli
πŸ… 9de – L1 In-Hand Utility
πŸ… 27ste – L1 Working Riding

🐴 SKOUSPING – GAUTENG-VERTEENWOORDIGING

Die volgende ruiters het Gauteng in verskillende skouspringklasse verteenwoordig:

πŸ’₯ Isa-Marie Bezuidenhout – 15de (80cm Horse)
πŸ’₯ Caylen Theunissen – 11de & 21ste (60cm Horse)
πŸ’₯ Carla Rossouw – 14de (60cm Pony)
πŸ’₯ Danielle van Dyk – 18de (90cm Horse)
πŸ’₯ SimonΓ¨ Theunissen – 22ste (80cm Horse)
πŸ’₯ Chantess Burgers – 25ste (80cm Horse)

🐴 ANDER DISSIPLINES

πŸŽ—οΈ Western Mounted Games
β€’ Anya Fouche – 13de (L2)
β€’ Shana Marie Mohd – 19de (L1)

πŸŽ—οΈ Dresseer
β€’ Jordyn Vermaak – 27ste (L2)

Baie geluk aan al ons ruiters en hul perde met hierdie uitstekende prestasies! πŸ₯³πŸ΄

Julle harde werk, toewyding en deursettingsvermoΓ« maak ons ongelooflik trots. Hou aan om groot drome te jaag en nuwe hoogtes te bereik! πŸ’™πŸ€πŸ’›

Ons is KLOFIE-TROTS! πŸ΄πŸ†πŸ’™πŸ’›

πŸŽ£πŸ†πŸ’™πŸ’› KLOFIE-HENGELAARS SKITTER BY SKOLE CHAMP OF CHAMPS! πŸ’›πŸ’™πŸ†πŸŽ£Ons Klofie-hengelspanne het die afgelope naweek aan die Sko...
07/10/2026

πŸŽ£πŸ†πŸ’™πŸ’› KLOFIE-HENGELAARS SKITTER BY SKOLE CHAMP OF CHAMPS! πŸ’›πŸ’™πŸ†πŸŽ£

Ons Klofie-hengelspanne het die afgelope naweek aan die Skole Champ of Champs deelgeneem en weer eens uitstekende prestasies gelewer! πŸ‘πŸ»πŸŸ

πŸ₯‡ Waterkloof Wit is as die wenners van die O/19 Seuns-afdeling gekroon uit 24 deelnemende skoolspanne – ’n ongelooflike prestasie! πŸ†

πŸ₯ˆ Ons Waterkloof Wit Jonge Dames-span het ook uitstekend gevaar en die silwermedalje verower. πŸ‘πŸ»

Daar was ook besondere individuele prestasies:

πŸ† Victor Ludorum (Seuns): Pierre Mans
πŸ† Victrix Ludorum (Jonge Dames): Lucia Olivier

🎣 Top 10 – Waterkloof Wit-span:
πŸ… Pierre Mans
πŸ… MJ Mostert
πŸ… Sebastian Groenewald

🎣 Top 10 – Jonge Dames:
πŸ… Lucia Olivier
πŸ… Miya Swanepoel

Ons is ongelooflik trots op elke Klofie-hengelaar wat ons skool met trots, sportmangees en deursettingsvermoΓ« verteenwoordig het. πŸ’™πŸ’›

Baie geluk aan al ons hengelaars met hierdie besondere prestasies! πŸŸπŸ†

πŸŽ£πŸ† KLOFIES SKITTER BY DIE NASIONALE JUNIOR SAVOF KLEURETOER! πŸ†πŸŽ£Ons Klofies het gedurende die vakansie aan die Nasionale ...
07/10/2026

πŸŽ£πŸ† KLOFIES SKITTER BY DIE NASIONALE JUNIOR SAVOF KLEURETOER! πŸ†πŸŽ£

Ons Klofies het gedurende die vakansie aan die Nasionale Junior SAVOF Kleuretoer deelgeneem, waar verskeie van ons hengelaars opgeneem is in die SAVOF A-, SAVOF B- en SA Skole A- en B-spanne.

Ons Klofies het uitstekend presteer en ons is ongelooflik trots op elkeen! πŸ’™πŸ’›

πŸ†πŸ₯‡ SAVOF A – GOUD
MJ Mostert en MornΓ© Mostert het deel van die SAVOF A-span gevorm en goud verower!

🌟 MJ Mostert het verder die Victor Ludorum-titel verower Γ©n die swaarste sak vis van die toer gevang! πŸ†πŸŽ£

πŸ₯ˆ SA Skole A
Sebastian Groenewald was deel van die SA Skole A-span wat ’n uitstekende silwermedalje verower het. πŸ‘πŸ»

πŸ₯‰ SAVOF B
Die SAVOF B-span het ’n bronsmedalje verower, met Zian Roos as deel van die span. πŸ†

🎣 SA Skole B
Pierre Mans het sy man gestaan en Waterkloof met trots in die SA Skole B-span verteenwoordig. πŸ’ͺ🏻

πŸ†πŸ₯‡ SAVOF A – JONGE DAMES
Lucia Olivier was deel van die SAVOF A Jonge Dames-span, wat goud verower het teen die SA Skole A-span. πŸ‘πŸ»πŸŽ£

Baie geluk aan elkeen van ons Klofie-hengelaars! Julle harde werk, toewyding en liefde vir die sport maak ons ongelooflik trots.

Julle maak ons Klofie-trots! πŸ’™πŸ’›πŸŽ£πŸ†

πŸŽπŸ† MARUNE BREYTENBACH SKITTER OP NASIONALE VLAK! πŸ†πŸŽTydens die skoolvakansie het Marune Breytenbach aan die Nasionale Equ...
06/10/2026

πŸŽπŸ† MARUNE BREYTENBACH SKITTER OP NASIONALE VLAK! πŸ†πŸŽ

Tydens die skoolvakansie het Marune Breytenbach aan die Nasionale Equestrian Tentpegging Kampioenskappe asook die Interprovinsiale Kampioenskappe in Beaufort-Wes deelgeneem.

Marune het tydens die Nasionale Kampioenskappe besonder goed presteer en twee podiumplekke behaal – met ’n 2de plek Γ©n ’n 3de plek in twee van die tien items waarin sy deelgeneem het. πŸ‘πŸ»πŸŽ

Haar uitstekende prestasies het haar ’n 2de plek as beste dogter-ruiter o/14 besorg. Sy is hiermee ook opgeneem in die Nasionale o/14-Dogterspan, wat later vanjaar aan die Jeugspele sal deelneem. πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ†

Marune het die Nasionale Kampioenskappe verder afgesluit met ’n indrukwekkende 11de plek algeheel onder al die dogters, oor alle ouderdomsgroepe heen! πŸ‘πŸ»πŸ”₯

By die Interprovinsiale Kampioenskappe, waar Marune Mpumalanga verteenwoordig het, het sy en haar spanmaats ’n uitstekende 5de plek algeheel behaal. πŸ…

Baie geluk, Marune! Jou harde werk, toewyding en deursettingsvermoΓ« maak ons ongelooflik trots. Ons sien uit daarna om jou verder te sien groei en presteer! πŸŽπŸ’™πŸ’›

Klofie-trots op sy beste! πŸ’™πŸ’›

πŸ†β›³ CILLIERS CRAIG KROON HOMSELF AS KAMPIOEN! β›³πŸ†Wat ’n fantastiese prestasie! πŸ‘πŸ»Cilliers Craig het die GOLFRSA Cape Town ...
06/10/2026

πŸ†β›³ CILLIERS CRAIG KROON HOMSELF AS KAMPIOEN! β›³πŸ†

Wat ’n fantastiese prestasie! πŸ‘πŸ»

Cilliers Craig het die GOLFRSA Cape Town Junior Ope gewen! πŸ†πŸ₯‡

Ons is ongelooflik trots op jou, Cilliers! Jou harde werk, toewyding en talent op die gholfbaan werp beslis vrugte af. πŸ’ͺπŸ»β›³

Baie geluk, Cilliers! Mag daar nog vele groot oorwinnings en mooi mylpale voorlΓͺ! πŸ‘πŸ»πŸ”₯

πŸ’™πŸ’› Klofie-trots! πŸ’™πŸ’›

β›³πŸŒοΈβ€β™‚οΈ ’N SUKSESVOLLE PARYS GHOLFTOER! πŸŒοΈβ€β™‚οΈβ›³Van 1–4 Oktober het vanjaar se Graad 9 Gholf Akademie-seuns op ’n ontwikkel...
06/10/2026

β›³πŸŒοΈβ€β™‚οΈ ’N SUKSESVOLLE PARYS GHOLFTOER! πŸŒοΈβ€β™‚οΈβ›³

Van 1–4 Oktober het vanjaar se Graad 9 Gholf Akademie-seuns op ’n ontwikkelingsgolf toer na Parys, Vrystaat vertrek. Dit was vier dae vol gholf, kompetisie, ontwikkeling en natuurlik ’n bietjie ontspanning! πŸ™Œ

Die toer is aangebied in ’n Ryder Cup/Presidents Cup-formaat, met drie spanne wat meegeding het:
πŸ‡ΊπŸ‡Έ USA | πŸ‡ͺπŸ‡Ί Europe | 🌍 International

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ DAG 1 – Heron Banks β›³
American Scramble – Combined Handicap

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ DAG 2 – Parys Golf Club β›³
Better Ball – Scramble Drive

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ DAG 3 – Vaal de Grace β›³
Two-Man Match Play – IPS

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ DAG 4 – Maccauvlei β›³
Individual Match Play – IPS

πŸ† EINDPUNTE:
πŸ₯‡ USA – 22 punte
πŸ₯ˆ Europe – 17 punte
πŸ₯‰ International – 13 punte

Die toer was ’n groot sukses, met baie goeie terugvoer van die seuns, ouers Γ©n al vier die gholfbane. πŸ‘πŸ»

Tussen al die gholf deur het die seuns ook op ’n plaas gebly waar hulle die geleentheid gehad het om nΓ‘ ’n lang dag op die baan lekker te visvang, ontspan en kuier. 🎣🌿

’n Groot dankie aan almal wat hierdie toer moontlik gemaak het en bygedra het tot ’n onvergeetlike ervaring vir ons jong gholfers. πŸ’™πŸ’›

Volgende jaar gaan ons groter, beter en nΓ³g sterker! πŸŒοΈβ€β™‚οΈπŸ”₯

πŸ’™πŸ’›

πŸΉπŸ’™πŸ’› INTERSKOLE BOOGSKIET – TZANEEN πŸ’›πŸ’™πŸΉBaie dankie aan Duan en al ons Klofie-boogskutters wat die afgelope naweek aan die...
06/10/2026

πŸΉπŸ’™πŸ’› INTERSKOLE BOOGSKIET – TZANEEN πŸ’›πŸ’™πŸΉ

Baie dankie aan Duan en al ons Klofie-boogskutters wat die afgelope naweek aan die Interskole in Tzaneen deelgeneem het! πŸ‘πŸ»πŸΉ

Ongelukkig is ons vanjaar vir die derde keer in ’n ry van die trofee weerhou, nadat die gashere, Merensky, die trofee vir die eerste keer kon inpalm. πŸ†πŸ˜‰

Elke Interskole het sy eie unieke karakter, en hierdie jaar moes ons skuts hul staal wys in drie verskillende kategorieΓ«: ’n Night Shoot, Indoors en Field. πŸΉπŸŒ™πŸŽ―

Welgedaan aan elkeen van ons skuts en baie dankie vir julle deelname, sportmangees en bydrae tot ’n besondere geleentheid! πŸ’™πŸ’›

Maar moenie bekommerd wees nie… 😏
Volgende jaar bied Kloof weer aan! 🏹πŸ”₯

Ons sien julle volgende jaar! πŸ’™πŸ’›

πŸš΅β€β™€οΈπŸ’™πŸ’› HOΓ‹RSKOOL WATERKLOOF BY SCSA HS NATIONALS 2026! πŸ’›πŸ’™πŸš΅β€β™‚οΈWat ’n ongelooflike naweek vir ons Klofie-ryers by die SCSA...
06/10/2026

πŸš΅β€β™€οΈπŸ’™πŸ’› HOΓ‹RSKOOL WATERKLOOF BY SCSA HS NATIONALS 2026! πŸ’›πŸ’™πŸš΅β€β™‚οΈ

Wat ’n ongelooflike naweek vir ons Klofie-ryers by die SCSA HS Nationals 2026 in Stellenbosch! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

Ons is ongelooflik trots op elke ryer wat Waterkloof op nasionale vlak verteenwoordig het. Julle harde werk, deursettingsvermoΓ« en passie vir bergfietsry het beslis gewys! πŸ‘πŸ»

πŸ† SPANUITSLAE

πŸ₯ˆ 2de – Dogterspan
πŸ₯‰ 3de – Waterkloof algeheel

πŸš΅β€β™€οΈ INDIVIDUELE TOP 10 – DAG 1

πŸ“… 2 Oktober

πŸ₯‰ Roxy de Lange – Youth Girls 15
4de – Helen Olwage – Junior Girls 18–19
6de – Alana de Bruin – Youth Girls 15
6de – Jordan Grobler – Junior Girls 17
8ste – Gretha Veldsman – Youth Girls 15
10de – Divan NaudΓ© – Sub Jun Boys

πŸš΅β€β™€οΈ INDIVIDUELE TOP 10 – DAG 2

πŸ“… 3 Oktober

πŸ₯‰ Roxy de Lange – Youth Girls 15
4de – Helen Olwage – Junior Girls 18–19
5de – Alana de Bruin – Youth Girls 15
5de – Jordan Grobler – Junior Girls 17
6de – Conrad de Bruin – Youth Boys 16
7de – Gretha Veldsman – Youth Girls 15
10de – Lisa Pienaar – Sub Jun Girls

Baie geluk aan al ons Klofie-ryers met hierdie puik prestasies! πŸ’™πŸ’›πŸš΅β€β™€οΈ

Dankie vir ’n ongelooflike seisoen vol harde werk, uitdagings, podiumplekke en Klofie-trots. Julle het alles gegee en ons kon nie trotser wees nie! πŸ†πŸ‘πŸ»

Well done, Klofies! Wat ’n manier om die seisoen af te sluit! πŸ’™πŸ’›πŸ”₯

πŸŒοΈβ€β™‚οΈβ›³οΈπŸ’™πŸ’› UITSONDERLIKE KLOOF-GHOLF PRESTASIES! πŸ’›πŸ’™β›³οΈπŸŒοΈβ€β™‚οΈBaie geluk aan Liam McKenna en Luan Ferreira wat die afgelope v...
06/10/2026

πŸŒοΈβ€β™‚οΈβ›³οΈπŸ’™πŸ’› UITSONDERLIKE KLOOF-GHOLF PRESTASIES! πŸ’›πŸ’™β›³οΈπŸŒοΈβ€β™‚οΈ

Baie geluk aan Liam McKenna en Luan Ferreira wat die afgelope vakansie die Gauteng-Noord Skolespan verteenwoordig het en as oorwinnaars huiswaarts gekeer het! πŸ†πŸ‘πŸ»

’n Spesiale gelukwensing aan Liam, wat as kaptein van die span aangewys is en hom uitstekend van sy taak gekwyt het. Liam het die provinsiale toernooi algeheel in die 2de plek afgesluit – ’n besonderse prestasie! πŸ₯ˆβ›³οΈ

Maar die goeie nuus stop nie daar nie! πŸ”₯

Liam en Luan is ook vir die SA HoΓ«rskole Gholfspan gekies! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŒοΈβ€β™‚οΈ

Wat ’n ongelooflike prestasie vir ons twee Klofie-gholfers! Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle baie sterkte toe met hierdie volgende groot uitdaging. πŸ’™πŸ’›

Baie geluk, Liam en Luan! Julle maak Kloof Gholf trots! πŸ†β›³οΈ

Address

C/O Boeing St &, Solomon Mahlangu Drive, Erasmuskloof
Pretoria
0048

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kloof Gespesialiseerde Sport posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category