01/06/2026
Die Hoërskool Wonderboom Laerskool Mayville Amptelike Blad
This page is dedicated to Moot school sports, focusing on scores, results and fixtures, please tag photos and videos to Moot sport network FB page, and share
01/06/2026
Die Hoërskool Wonderboom Laerskool Mayville Amptelike Blad
01/06/2026
🏐ℕ𝕖𝕥𝕓𝕒𝕝🏐
01/06/2026
MOOT RUGBY ACADEMY – REGISTRASIES OOP!
Het jou kind hierdie jaar TAG rugby klaar gespeel… maar moet nou wag tot volgende jaar om kontak rugby te begin?
Ons het die perfekte oplossing!
Met SARU se nuwe Tackle Ouderdoms reël speel U8’s nie meer kontak rugby nie – maar dit beteken nie hul ontwikkeling moet stilstaan nie.
By Moot Rugby Academy fokus ons op:
• Vaardigheidsontwikkeling
• Selfvertroue bou
• Basiese kontak vaardighede (veilig en ouderdom toepaslik)
• Pret en liefde vir rugby
Vir U8 & U9 spelers
Begin: 1 September 2026
Hoërskool Oos-Moot Sport Gronde
Perfek vir:
U8 spelers wat van TAG rugby af kom
U9 spelers wat nog bietjie onseker is oor kontak
Enige jong speler wat wil groei en voorberei vir volgende seisoen
Moenie dat jou kind agter raak nie – gebruik hierdie tyd om gereed te wees vir 2027!
Skandeer die QR-kode op die plakkaat of volg die link hieronder om te registreer
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSd3AAeHyuiEKh3TJb2xgUP_GV98LXUDNwWdek2DnQS1Zehkzw/viewform?usp=dialog
Registrasies sluit: 22 Augustus 2026
Beperk plekke beskikbaar!
01/06/2026
🏑 HOKKIE 🏑
Baie geluk aan ons o/14-hokkieafrigter, Leané Pretorius, met haar verkiesing as Bestuurder van die Northerns o/16C-meisiesspan.
Hierdie aanstelling is ’n bewys van haar harde werk, toewyding en passie vir hokkie. Haar betrokkenheid by die ontwikkeling van jong spelers en haar liefde vir die sport maak haar ’n waardevolle rolmodel vir ons hokkiegemeenskap.
Ons is besonder trots op hierdie prestasie en wens haar alle sterkte toe met hierdie opwindende geleentheid.
01/06/2026
01/06/2026
01/06/2026
01/06/2026
01/06/2026
01/06/2026
Drie spanne wys karakter, trots en veggees teen Montana. Voor in die ry is die onstuitbare O.16A-span, wat weer eens bewys het waarom hulle 4 uit 5 wedstryde al beklink het. Baie geluk seuns, hou so aan!