Riversdal Blues RVK

Riversdal Blues RVK HOU BLOU HOU 🩡

Happy Birthday Thurlow Prins πŸ©΅β€” Psalm 118:24 ✝️
24/09/2026

Happy Birthday Thurlow Prins 🩡

β€” Psalm 118:24 ✝️

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’™ HAPPY HERITAGE DAY, BLUES FAMILY! πŸ’™πŸ‡ΏπŸ‡¦Vandag vier ons meer as net ’n vakansiedag.Ons vier ons mense, ons dorp, ons st...
24/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’™ HAPPY HERITAGE DAY, BLUES FAMILY! πŸ’™πŸ‡ΏπŸ‡¦

Vandag vier ons meer as net ’n vakansiedag.
Ons vier ons mense, ons dorp, ons stories, ons memories en alles wat ons saam opgebou het.

Want die Blues is nie net ’n rugbyspan nie. πŸ‰
Dis families wat saam langs die veld staan.
Dis vriende wat saam skree.
Dis spelers wat die blou trui met trots dra.
Dis generasies wat die liefde vir die Blues aan mekaar oordra. πŸ’™

Van die legends van gister tot die jong manne van vandag β€” elkeen is deel van ons storie.

Ons eer waar ons vandaan kom, waardeer waar ons vandag is, en bou voort vir die generasies wat nog kom.

πŸ”΅ Ons mense.
Ons heritage.
Ons Blues.

Verewig Blou. πŸ’™

22/09/2026

HOEKOM BLUES? πŸ’™

Wat beteken Riversdal Blues vir jou?

Is dit familie? Vriende? Memories? Rugby? Die mense? Die dorp?

Vertel ons in die comments. πŸ’™πŸ‰

21/09/2026

πŸ’™βšͺ BLUES SUPPORTERS! πŸ’™βšͺ

Drop asseblief julle foto’s met julle Blues-golfer in die comments hieronder! πŸ“ΈπŸ”΅βšͺ

Kom ons sien die Blues pride! πŸ’™πŸ”₯

Happy Birthday Marchelino Komet 🩡 β€” Psalm 118:24 ✝️
21/09/2026

Happy Birthday Marchelino Komet 🩡

β€” Psalm 118:24 ✝️

Happy Birthday Luwayden Bernardus 🩡  β€” Psalm 90:12 ✝️
20/09/2026

Happy Birthday Luwayden Bernardus 🩡

β€” Psalm 90:12 ✝️

18/09/2026

ROOI ❀️ vir RIVERSDAL DORP
BLOU πŸ’™ vir RIVERSDAL BLUES

Maar aan die einde van die dag…
EEN DORP.
EEN GEES.
EEN RIVERSDAL. πŸ’™β€οΈ

Drop jou hartjie hieronder en laat ons sien waar lΓͺ die gees! πŸ‘‡πŸ½πŸ”₯

πŸ’™πŸ‰ DIE COUNTDOWN IS AAN! πŸ‰πŸ’™MΓ”RE BEGIN ONS! πŸ”₯πŸ”₯Die pad na die BRAGGING RIGHTS CUP begin mΓ΄re met ons eerste oefening! 😀πŸ’ͺ🏽A...
16/09/2026

πŸ’™πŸ‰ DIE COUNTDOWN IS AAN! πŸ‰πŸ’™

MΓ”RE BEGIN ONS! πŸ”₯πŸ”₯

Die pad na die BRAGGING RIGHTS CUP begin mΓ΄re met ons eerste oefening! 😀πŸ’ͺ🏽

Alle bestaande spelers β€” ons verwag julle!
Maar dis nie net vir ons huidige spelers nie… πŸ‘€

As jy ’n voornemende speler van Riversdal is, nog altyd wou speel, jou toks afgestof het πŸ˜‚ of net wil kom wys wat jy op die veld kan doen β€” DIE DEUR IS OOP! πŸ’™

πŸ”₯ BRAGGING RIGHTS CUP FIXTURES πŸ”₯

πŸ‰ 3 OKTOBER 2026
Riversdal Blues πŸ†š Riversdal Dorp

πŸ‰ 24 OKTOBER 2026
Riversdal Dorp πŸ†š Riversdal Blues

Kom oefen
Kom compete
Kom wees deel van die gees. πŸ”₯

πŸ‰ Bragging Rights Cup loading…

Happy birthday Coach Vernon 🩡 β€” Psalm 16:11 ✝️
16/09/2026

Happy birthday Coach Vernon 🩡

β€” Psalm 16:11 ✝️

Happy Birthday Christopher Mdzwana 🩡 β€” Psalm 118:24 ✝️
14/09/2026

Happy Birthday Christopher Mdzwana 🩡

β€” Psalm 118:24 ✝️

Address

Vettrivierrylaan , Riversdal
Riversdale
6670

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riversdal Blues RVK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riversdal Blues RVK:

Shortcuts

Share