Tekkies vir tjokkers tot tieners

Tekkies vir tjokkers tot tieners

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tekkies vir tjokkers tot tieners, 65 Unie Street, Rustenburg.

Photos from Tekkies vir tjokkers tot tieners's post 02/04/2024

2 April Outisme Bewustheidsdag 💙




20/02/2024
20/02/2024

Kom maak ‘n verskil!! Ons samel weer tekkies vir Tjokkers tot Tieners in. Bring jou tekkies wat te klein is, na Laerskool Vastrap se ontvangs, en maak ‘n verskil in minder bevoorregte kinders se lewens!





21/06/2023

Catherine Oelofse oorhandig bruikbare pare tekkies, wat sy met haar projek ingesamel het, aan die verteenwoordiger van die Lighthouse Kinderhuis, me. Elsa Doubell.

Dankie Laerskool Vastrap dat julle ‘n verskil gemaak het. 👟

26/05/2023

Bring jou te klein tekkies na Laerskool Vastrap. Ons gee dit vir minderbevoorregte kinders.

04/05/2023

Bring jou gebruikte tekkies vir minder bevoorregte kinders na Laerskool Vastrap se Sumi-dag! 👟
Kom ons maak ‘n verskil!💙

03/05/2023

Maak ‘n verskil! Kom handig jou gebruikte tekkies in, by Laerskool Vastrap se ontvangs. Ons gee dit vir minder bevoorregte kinders.
❤️💙💛❤️💙💛❤️💙💛❤️💙💛❤️💙💛





29/04/2023

Bring jou gebruikte tekkies na Laerskool Vastrap se ontvangs. Ons gee dit vir minder bevoorregte kinders. Kom ons maak ‘n verskil! 👟





01/06/2022

Dankie vir die ondersteuning!
Saam maak ons ‘n verskil!

08/04/2022

Bring jou te klein tekkies na Laerskool Vastrap se ontvangs, en help ander maats so!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Rustenburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address

65 Unie Street
Rustenburg
0299