27/05/2026
WB Adult with extra width 8kg for Clarissa in the most beautiful and soft Lilac. Enjoyed making this blanket because of the soft pastel color.
Deep Pressure Touch Comfort is your way forward to enjoy.
Thank you for supporting my small business.
Regards
Leoni Terblanche
082 824 0928
17/05/2026
WB Adult 7,5 kg mooiste en werklkk die sagste Mongolian fleece waarmee ek nog gewerk het vir n jongman. Hy is mal oor honde en sy moeder het vir hom die kombers bestel voor hul nou eerskomende Vrydag KZN toe verhuis.
Dankie Ezlé van Happy to be Me van Special needs Facebook blad vir verwysing na aanleiding van Mieke se kombers.
Ellie hierdie honde gaan opmaak vir geen honde by nuwe tuiste beleid. Dankie vir jou ondersteuning en hierdie DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT gaan regtig baie help om hom intact and grounded te hou.
Groete
Leoni Terblanche
082 824 0928
15/05/2026
WB Adult 7,5kg Grey fleece with beautiful proteas custom made for Monique. I am so glad you had experienced the calming effect after a TRE session. This DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT is the like a mom's hug in a blanket.
Monique thank you for your support.
Regards
Leoni Terblanche
082 824 0928
15/05/2026
WB 1 x Adult 5kg Black fleece and black linen for Ameera's sister and 1 Black fleece and black linen 6 5 kg for Ameera's dearest mom. The DEEP Pressure Touch Comfort will definitely be a hug in a blanket.
Thank you for your support Ameera.
Regards
Leoni Terblanche
082 824 0928
11/05/2026
Weighted Blankets by Leoni, 082 824 0928.
09/05/2026
WB 3kg Royal blou en geel lap wrap vir Hersie, leerling van Elardus Park Laer. Mamma Tanya my besonderhede by Juf Amnerine gekry., wat die wonderlike working van hierdie weighted produkte is.
Mamma hy gaan soveel rustiger wees met die lap wrap op sy skoot in elke oomblik van die tyd in sy klaskamer.
Hierdie DEEP PRESSURE TOUCH COMFORT hom net so soos Engelse se Grounded and Intact sal hou.
Dankie Elardus Park vir jul ondersteuning.
Dankie Tanya Botha.
Groete
Leoni Terblanche
082 824 0928
08/05/2026
WB Toddler 2kg in sagte roomys plein pienk en 1,5kg in mooiste plein lilac kombersies vir 2 sussies.
Mamma Marlies baie dankie vir jou ondersteuning. Ek weet jy Ken die working van Weighted Blankets. Baie dankie vir jou ondersteuning.
Groete
Leoni Terblanche
082 824 0928
25/04/2026
WB XXL 6,8kg met 200gr ekstra vir lengte, Turqoise en grys, perfekte kombinasie.
Jenny jou dogter gaan haar kombers geniet en waardeer. Nou lê jou gedeelte voor met foto appliek.
Dankie vir jou ondersteuning.
Groete
Leoni Terblanche
082 824 0928
25/04/2026
WB Adult grootte, 4,5kg van mamma Marlé vir haar kleine prinses. Sy het ook al n Weighted Vest waarop sy mal verlief is.
Marlé dankie vir jou ondersteuning en ek weet hierdie Kombers gaan vir haar n waardevolle buddy wees.
Groete
Leoni Terblanche
082 824 0928