Henry’s Rifle Stock Refurbishment

Henry’s Rifle Stock Refurbishment New stocks, refurbs and alterations to rifle stocks

Volgende op die bank, n hartseer Howa kolf.  Watch this space..
16/05/2026

Volgende op die bank, n hartseer Howa kolf. Watch this space..

Die CZ 30-06 het n nuwe kolf gekry.  Turkish Walnut.
13/05/2026

Die CZ 30-06 het n nuwe kolf gekry. Turkish Walnut.

Big shout out to my newest top fans! 💎Vernon van Wyk, Johan Booyse, Dawie OelofseDrop a comment to welcome them to our c...
23/04/2026

Big shout out to my newest top fans! 💎

Vernon van Wyk, Johan Booyse, Dawie Oelofse

Drop a comment to welcome them to our community, fans

Nielsen Sonic Silencers. Bestel joune vandag nog!!
18/04/2026

Nielsen Sonic Silencers.
Bestel joune vandag nog!!

Skiet jou geweer nie soos jy wil he nie.  Lyk hy al verwaarloos ? Is jou kolf dalk gekraak?Kort jy n Silencer voor jou v...
18/04/2026

Skiet jou geweer nie soos jy wil he nie.
Lyk hy al verwaarloos ?
Is jou kolf dalk gekraak?
Kort jy n Silencer voor jou volgende jag?
Ek kan help met skroefdraad, glassbedding, silencers, nuwe kolwe,
Oordoen van bestaande kolwe, reblue van gewere, scope-mounts en fitment van scopes. Service en skoonmaak van wapens.
Eks in Pretoria. As jy te ver is, courier jou kolf!!
0834438872

Die is my Persoonlike 303.  Hy skiet net so goed soos wat hy lyk. Die is n Turkish walnut stel kolwe wat ons hier opgesi...
17/04/2026

Die is my Persoonlike 303. Hy skiet net so goed soos wat hy lyk.
Die is n Turkish walnut stel kolwe wat ons hier opgesit het.

Alle 303s het nuwe kolwe gekry.  Verskillende modelle, style en houtsoorte. Almal verdien n mooi, goeie 303Eks in pretor...
17/04/2026

Alle 303s het nuwe kolwe gekry. Verskillende modelle, style en houtsoorte.
Almal verdien n mooi, goeie 303
Eks in pretoria.
"083 443 8872

P14 kry n nuwe kolf!   Skiet nou op n tiekie!
17/04/2026

P14 kry n nuwe kolf! Skiet nou op n tiekie!

Tactical kolf gebou op Turkish Walnut soos per klient se versoek.
17/04/2026

Tactical kolf gebou op Turkish Walnut soos per klient se versoek.

Duimgat en vented 303 kolwe.
17/04/2026

Duimgat en vented 303 kolwe.

Address

Villieria
0186

Opening Hours

Monday 11:00 - 17:00
Tuesday 11:00 - 17:00
Wednesday 11:00 - 17:00
Thursday 11:00 - 17:00
Friday 11:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

0834438872

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Henry’s Rifle Stock Refurbishment posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share