Spartan Angling Club

Spartan Angling Club FreshWater Angling Club

πŸ’Ž Namaqua Diamonds and Gems  πŸ’ŽND&G staan altyd reg om vir ons as hengelklub ’n hand by te sit en ondersteun ons regdeur ...
23/09/2026

πŸ’Ž Namaqua Diamonds and Gems πŸ’Ž

ND&G staan altyd reg om vir ons as hengelklub ’n hand by te sit en ondersteun ons regdeur die jaar. πŸ™ŒπŸŽ£

Vandag kry ek sommer uit die bloute 3 sakkies met iets baie spesiaal daarin! 😎🎁

Maar… ek gaan julle nie vertel wat daarin is nie! 🀫

Dit bly ’n MYSTERY vir ons hengelaars om te wen! 🎣πŸ”₯

Weereens ’n BAIE GROOT DANKIE aan ND&G vir julle ongelooflike ondersteuning aan Spartan Angling Club. Ons waardeer dit opreg! ❀️

πŸ’Ž MAAR HOE KAN JY ND&G ONDERSTEUN? πŸ’Ž

1️⃣ Volg hulle Facebook-blad

Gaan kyk gerus na al die pragtige juwele wat ND&G maak. πŸ’βœ¨

As jy op soek is na iets spesiaal en uniek vir jou geliefde, kontak ND&G en laat hulle iets besonders vir jou maak.

En ek kan julle belowe… hulle pryse is sakpas! πŸ˜‰πŸ’Ž

2️⃣ Kom kuier by hulle by die MADELEIFIE MAKITI! πŸŽˆπŸ’Ž

ND&G is hierdie jaar weer by die Madeliefie Makiti, en hulle bring iets baie spesiaals saam…

🎈πŸ”₯ POP A BALLOON! πŸ”₯🎈

Elke ballon bevat ’n gemstone. πŸ’Ž

🎁 ELKE BALLOON HET ’N GEWAARBORGDE PRYS! 🎁

Die pryse wissel van R100 tot ’n ongelooflike R5 000! πŸ’ŽπŸ€©

Maar jy weet nooit wat binne-in jou ballon is nie! 😎🎈

En dalk… net dalk… stap JY weg met ’n prys wat selfs groter is as wat jy verwag het! πŸ’ŽπŸ”₯

Dis nie net pret nie β€” deur ND&G te ondersteun, ondersteun jy ook ’n plaaslike besigheid wat ongelooflike moeite doen om ons gemeenskap Γ©n ons klub te ondersteun. ❀️

πŸ‘‰ Gaan ondersteun ND&G by die Madeliefie Makiti!
πŸ‘‰ Koop jou ballon! 🎈
πŸ‘‰ POP HOM! πŸ’₯
πŸ‘‰ En dalk stap jy weg met ’n ongelooflike prys! πŸ’ŽπŸ”₯

ND&G – dankie dat julle altyd ’n verskil maak! β€οΈπŸŽ£πŸ’Ž

πŸ”₯🎣 SPARTAN AUTUMN CHALLENGE 2027 🎣πŸ”₯Okay boys & Girl's… this is not just another fishing weekend! 😎36 HOURS.One dam.Big c...
12/09/2026

πŸ”₯🎣 SPARTAN AUTUMN CHALLENGE 2027 🎣πŸ”₯

Okay boys & Girl's… this is not just another fishing weekend! 😎

36 HOURS.
One dam.
Big carp.
Good mates.
A little bit of competition… and probably a LOT of nonsense around the fires! πŸ˜‚πŸ”₯

πŸ“… 5–7 February 2027
πŸ“ Lebanon Citrus Holiday Farm – Clanwilliam
🎣 Fishing starts Friday at 19:00 and runs until Sunday 07:00

This is your chance to put your bait, your tactics AND your patience to the test. 😏

Who’s going to find the big one? 🐟πŸ’ͺ
Who’s going to sleep the least? πŸ˜‚
And most importantly… who’s walking away as the Spartan Autumn Challenge 2027 champion? πŸ†

We’re getting ready for one hell of a weekend!

πŸ”₯ Bring your rods. Bring your mates. Bring your A-game.

πŸ“² Want more info? WhatsApp 064 489 3158

SPARTAN AUTUMN CHALLENGE 2027
36 Hours. One Challenge. One Champion. πŸ†πŸŽ£

πŸ†πŸŽ£ WELCOME TO THE WINNING TEAM! πŸŽ£πŸ†Spartan Angling Club would like to give a BIG WELCOME to Winmore Agencies  as one of o...
11/09/2026

πŸ†πŸŽ£ WELCOME TO THE WINNING TEAM! πŸŽ£πŸ†

Spartan Angling Club would like to give a BIG WELCOME to Winmore Agencies as one of our valued new sponsors! πŸ™ŒπŸ”₯

Thank you for getting on board and supporting our Club, our anglers and the growth of local talent. Your support means more than just sponsorship β€” it helps us build something bigger within our community. πŸ’ͺ🎣

πŸ“ WINMORE Agencies – Vanrhynsdorp

We believe in supporting the businesses that support our local community and local talent.

So, when you support WINMORE Agencies, remember β€” you are supporting a local business that is supporting local talent! β€οΈπŸ‘

πŸ† WINMORE Agencies + Spartan Angling Club = A Winning Team! πŸ†

Once again, THANK YOU WINMORE Agencies for believing in us and joining the Spartan family! 🎣πŸ”₯

🌿 Namaqua Lodge  – VANRHYNSDORP πŸŒΏβ€™n Groot DANKIE aan Namaqua Lodge vir julle ongelooflike ondersteuning aan Spartan Angl...
10/09/2026

🌿 Namaqua Lodge – VANRHYNSDORP 🌿

’n Groot DANKIE aan Namaqua Lodge vir julle ongelooflike ondersteuning aan Spartan Angling Club met elke kompetisie. πŸ™πŸŽ£

Namaqua Lodge is hier in Vanrhynsdorp, maar dis nie sommer net ’n plek om oor te slaap nie… dit is ’n plek waar jy jouself weer as mens kan vind. ❀️

Wat bied Namaqua Lodge?

πŸ›οΈ Een van die beste en skoonste oornagplekke in die omgewing.

🀝 Customer service uit die boonste rakke – jy word nie net soos ’n gas behandel nie, jy voel sommer tuis.

🍽️ ’n Restaurant met ongelooflike kos wat jou gaan laat sΓͺ:
β€œSjoe… kan my ma eintlik kos maak?” πŸ˜‚

🍻 En natuurlik… ’n kroeg met dasse vir Afrika!
Elke das vertel sy eie storie, en natuurlik word almal se dors behoorlik geles. 😎🍺

As jy dus deur Vanrhynsdorp kom en jy soek ’n plek waar jy lekker kan oorslaap, goed kan eet, iets koud kan drink en sommer net kan ontspan…

πŸ‘‰ Namaqua Lodge is die plek!

Weereens baie dankie vir julle ondersteuning aan ons klub. Ons waardeer dit opreg! πŸ’ͺ🎣

Support those who support us! ❀️

07/09/2026

πŸ™πŸŽ£ ’N GROOT DANKIE AAN NAMAKWA LODGE & TOERE! πŸŽ£πŸ™

Ons by Spartan Angling Club wil graag ’n groot dankie sΓͺ aan Namakwa Lodge & Toere vir al hulle ondersteuning en borgskap deur die jaar. ❀️

Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons klub en help ons om aan te hou groei en geleenthede vir ons hengelaars te skep. πŸ†πŸŽ£

Ons vra ook graag dat julle Namakwa Lodge & Toere ondersteun wanneer julle in die area is. 🏑

En as julle daar is, gaan loer gerus by hulle restaurant in β€” die kos is uit die boonste rakke! πŸ˜‹πŸ½οΈ ’n Mens sal beslis nie teleurgesteld wees nie.

Ondersteun die besighede wat ons sport ondersteun! πŸ’›πŸ–€

Baie dankie, Namakwa Lodge & Toere, vir julle ongelooflike ondersteuning deur die jaar. Ons waardeer julle meer as wat woorde kan sΓͺ! πŸ™ŒπŸŽ£

πŸ’™ Kyk net hoe mooi lyk ons Spartan Manne in hulle Blou! πŸ’™πŸŽ£Kwagga en Renier het die naweek hulle heel eerste WP-oefening ...
07/09/2026

πŸ’™ Kyk net hoe mooi lyk ons Spartan Manne in hulle Blou! πŸ’™πŸŽ£

Kwagga en Renier het die naweek hulle heel eerste WP-oefening saam gehad. Dit was ’n besonderse geleentheid, want dit was die eerste keer waar al die afdelings saam by een dam geoefen het. 🎣πŸ”₯

Van Spartan Angling Club af is ons ongelooflik trots op julle! πŸ’ͺπŸ’›

Ons weet hierdie is net die begin van baie groter dinge wat voorlΓͺ. Hou aan leer, oefen en gee alles β€” julle dra nie net die blou nie, julle dra ook die Spartan-naam! πŸ’™πŸ’›

SPARTAN PRIDE! πŸ’ͺ🎣

🎣 SPARTAN ANGLING CLUB – WEEKEND RESULTS 🎣πŸ”₯ BLANKβ€’ Shani (Ruan’s fault 😜)β€’ BiancaπŸ† MENπŸ₯‡ 1. Paultjie – 6 Fish | 10.02 kg ...
06/09/2026

🎣 SPARTAN ANGLING CLUB – WEEKEND RESULTS 🎣

πŸ”₯ BLANK
β€’ Shani (Ruan’s fault 😜)
β€’ Bianca

πŸ† MEN
πŸ₯‡ 1. Paultjie – 6 Fish | 10.02 kg | 160.20 Points
πŸ₯ˆ 2. Frikkie – 5 Fish | 8.70 kg | 137 Points
πŸ₯‰ 3. Barnie – 4 Fish | 5.40 kg | 94 Points
4️⃣ Ruan – 4 Fish | 5.15 kg | 91.50 Points

πŸ‘‘ JUNIOR / LADIES
πŸ₯‡ 1. Zelda – 6 Fish | 8.80 kg | 148 Points
πŸ₯ˆ 2. Luan – 3 Fish | 4.50 kg | 75 Points

πŸ†πŸ”₯ OVERALL STANDINGS πŸ”₯πŸ†

πŸ₯‡ 1. Paultjie
πŸ₯ˆ 2. Zelda (Junior)
πŸ₯‰ 3. Frikkie
4️⃣ Barnie
5️⃣ Ruan
6️⃣ Luan (Junior)

πŸ‘ Congratulations to everyone!

A big congratulations to Paultjie on taking the win, and to Zelda for an impressive 2nd place overall! 🎣πŸ”₯

Thank you to everyone who joined us this weekend. The competition is getting stronger every time! πŸ’ͺ🎣

SPARTAN ANGLING CLUB
🎣 Fish Hard. Fish Smart. Fish Spartan.

🎣❀️ BIETJIE VIR BIETJIE… STAAN KWAGGAS WEER OP! ❀️🎣Die groot vloed vanjaar het Kwaggas Tackle Shop behoorlik hard getref...
02/09/2026

🎣❀️ BIETJIE VIR BIETJIE… STAAN KWAGGAS WEER OP! ❀️🎣

Die groot vloed vanjaar het Kwaggas Tackle Shop behoorlik hard getref en hulle het baie skade gehad. πŸ˜”

Maar soos ons hengelaars weet… jy gee nie sommer op nie! πŸ’ͺ🎣

Bietjie vir bietjie, rak vir rak, begin Kwaggas weer mooi opstaan. πŸ–€πŸ’›

Nuwe rakke word opgesit, vars nuwe stock begin inkom en stadig maar seker kry die winkel weer daardie bekende hengel-vibe terug! πŸ”₯🎣

En ons by Spartan Angling Club is trots om te sΓͺ:

🀝 Kwaggas Tackle Shop is een van ons borge!

Dis presies hoekom ons altyd sΓͺ:

πŸ‡ΏπŸ‡¦ SHOP LOCAL
🀝 SUPPORT LOCAL
🎣 SUPPORT THE BUSINESSES THAT SUPPORT OUR SPORT!

As jy in die area is, gaan loer gerus by Kwaggas in. Koop iets, kyk wat is nuut en help hulle om weer sterker as ooit terug te kom! πŸ’ͺπŸ”₯

Elke aankoop help. Elke bietjie ondersteuning maak ’n verskil.

🎣 Kwaggas Tackle Shop
❀️ Van ’n groot terugslag… na ’n nuwe begin!

Spartan Angling Club staan saam met julle! πŸ–€πŸ’›πŸŽ£

02/09/2026

🎣πŸ”₯ JULLE, Bike & Tackle Vredendal HET WEER MAL GEGAAN ! πŸ”₯🎣

Ons moet sommer sΓͺ… ons is behoorlik opgewonde! πŸ˜‚πŸŽ£

Bike & Tackle het weer ’n klomp nuwe visvang-goodies ingekry en daar is sommer ’n paar goed wat enige hengelaar se tackle box gaan laat jeuk! 😎πŸ”₯

Van nuwe tackle en visvang-toerusting tot allerhande goodies β€” daar is iets vir die beginner Γ©n die ou wat dink hy het klaar alles! πŸ˜‚

En die lekkerste deel? πŸ‘‡

πŸ’› Bike & Tackle is een van Spartan Angling Club se trotse borge! πŸ’›

Dis hoekom ons sΓͺ:

πŸ‡ΏπŸ‡¦ SHOP LOCAL!
🎣 SUPPORT LOCAL!
🀝 SUPPORT THE BUSINESSES THAT SUPPORT OUR SPORT!

Gaan loer gerus in en kyk wat het hulle nuut gekry…
Maar moenie ons blameer as jy met ’n voller tackle box huis toe gaan nie! πŸ˜‚πŸ˜‚

🎣 Bike & Tackle – Vredendal
πŸ“ 33 Church Street, Vredendal

Spartan Angling Club sΓͺ dankie vir julle ondersteuning! πŸ’›πŸ–€

🎣 SPARTAN PRO TIP  #18🀫 KEEP THE BANK QUIET!CARP DON'T NEED TO SEE YOU TO KNOW YOU'RE THERE.We spend so much time thinki...
01/09/2026

🎣 SPARTAN PRO TIP #18

🀫 KEEP THE BANK QUIET!
CARP DON'T NEED TO SEE YOU TO KNOW YOU'RE THERE.

We spend so much time thinking about bait, flavour, distance and rigs that we sometimes forget about the one thing we can control for free:

NOISE.

Carp are sensitive to vibrations and disturbances in the water.

Heavy footsteps, dropping tackle boxes, banging rod stands and repeatedly walking along the water's edge can create unnecessary disturbance.

🚨 ESPECIALLY IN SHALLOW WATER
When carp are feeding close to the bank, try to:

πŸ‘£ Walk softly
🎣 Handle your rods carefully
πŸͺ£ Don't drop buckets or tackle
πŸ”Š Keep unnecessary noise down
🌊 Avoid repeatedly disturbing the water

🧠 THE SPARTAN APPROACH

Once you've found your spot and made your cast:

SETTLE DOWN.

Don't constantly walk backwards and forwards.
Don't keep touching your rods.
Don't make unnecessary noise right next to the water.
Give the area time to settle.

πŸ† SPARTAN PRO TIP

β€œSometimes the best thing you can add to your fishing is silence.”

🀫 LESS NOISE
🌊 LESS DISTURBANCE
🐟 MORE NATURAL PRESENTATION

Tight Lines, Strong Spartans! πŸ›‘οΈπŸŽ£

Address

Vredendal
Vredendal
8170

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spartan Angling Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spartan Angling Club:

Shortcuts

Share

Category