Invincible RFC

Invincible RFC The Official Page of Invincible Rugby Football Club Since 1946

๐Ÿ‰ TOP 12 LAUNCH โ€“ Mร”RE OM 14:00! ๐Ÿ‰Hier gaan ons ook uitvind teen wie Invincible RFC ons kragte gaan meet in die Top 12! ...
23/09/2026

๐Ÿ‰ TOP 12 LAUNCH โ€“ Mร”RE OM 14:00! ๐Ÿ‰
Hier gaan ons ook uitvind teen wie Invincible RFC ons kragte gaan meet in die Top 12! ๐Ÿ”ฅ
Klik op die link hieronder om mรดre se LIVE te kyk en saam met ons die trekking te beleef.
๐Ÿ•‘ 24 September | 14:00

SANLAM BOLAND TOP 12 LAUNCH 202614:0024 SEPTEMBER 2026HOร‹RSKOOL ...

๐Ÿ‰ VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD | ST. HELENABAAI ๐Ÿ‰Hierdie naweek pak ons die pad na St. Helenabaai vir โ€™n vriendskaplike wedst...
22/09/2026

๐Ÿ‰ VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD | ST. HELENABAAI ๐Ÿ‰
Hierdie naweek pak ons die pad na St. Helenabaai vir โ€™n vriendskaplike wedstryd as deel van ons voorbereiding vir die Top 12! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ–ค
Ons nooi al ons Invincible ondersteuners, familie en vriende om saam te reis en die Boys te kom back! ๐Ÿ™Œ๐Ÿฝ

80 YEARS STRONG! ๐Ÿ‰๐Ÿ†

๐Ÿ–คINVINCIBLE RFC HOU FONDSINSAMELING! ๐Ÿ–คOns hou Hoenderbraai ๐Ÿ—๐Ÿ”ฅOndersteun ons spelers tydens die Sanlam Boland Top 12-komp...
16/09/2026

๐Ÿ–คINVINCIBLE RFC HOU FONDSINSAMELING! ๐Ÿ–ค

Ons hou Hoenderbraai ๐Ÿ—๐Ÿ”ฅ
Ondersteun ons spelers tydens die Sanlam Boland Top 12-kompetisie met ons heerlike Hoenderbakkie teen slegs R70! ๐Ÿ˜‹

- ๐Ÿ— 1 Hoenderboud ๐Ÿ
- 2 Slaaie
-๐Ÿฅค Roosterbrood
-๐Ÿฅค koeldrank of Red Bull
๐Ÿ“ž Bestel vandag nog by: Jan Steyn: 065 028 8970 of Cupido Swarts: 063 992 7127

Alles ten bate van ons spelers se Top 12-veldtog! ๐Ÿ™Œ

11/09/2026
Waar Rugby en besigheid mekaar ontmoet โ€ฆ Koop โ€™n tafel van R5000 vir 10 gaste en word deel van iets groter as net een aa...
10/09/2026

Waar Rugby en besigheid mekaar ontmoet โ€ฆ Koop โ€™n tafel van R5000 vir 10 gaste en word deel van iets groter as net een aand.

Moenie net die sukses dophou nie, word deel daarvan INVINCIBLE RFC IS AAN DIE BEWEEG.
- Liga-kampioene 2026. ๐Ÿ†
- Bevorder na die SANLAM BOLAND TOP 12.

โ€™n Klub met 80 jaar se geskiedenis. ๐Ÿ–ค Nou nooi ons die besigheidsgemeenskap om saam met ons aan tafel te sit. Die Black Tie Banket bied โ€™n unieke platform waar besigheidseienaars, entrepreneurs, besluitnemers en gemeenskapsleiers mekaar kan ontmoet terwyl Invincible RFC nuwe geleenthede vir handelsmerk en mediablootstelling betree.

Kontak : 083 277 6337 of epos [email protected] vir meer inligting.

๐Ÿฅ‚โœจ INVINCIBLE RFC 80STE BANQUETTE โœจ๐Ÿฅ‚โ€™n Spesiale aand om 80 jaar van geskiedenis te vier! ๐Ÿ–ค ๐Ÿฅ‚ Beperkte sitplekke beskikba...
07/09/2026

๐Ÿฅ‚โœจ INVINCIBLE RFC 80STE BANQUETTE โœจ๐Ÿฅ‚
โ€™n Spesiale aand om 80 jaar van geskiedenis te vier! ๐Ÿ–ค

๐Ÿฅ‚ Beperkte sitplekke beskikbaar! Moenie uitmis op hierdie besonderse 80ste bestaansjaar viering nie. Bespreek en betaal jou sitplek NOU om teleurstelling te voorkom.

๐Ÿ“ž Besprekings & Betalings:
Colin Joseph: 083 277 6337
Nicolan Meyer: 073 230 8705

๐Ÿ“… Woensdag, 21 Oktober 2026
๐Ÿ•ก 18:00
๐Ÿ“ Red Ox, Vredendal
๐Ÿฝ๏ธ 3-Gang Ete
๐ŸŽฉ Black Tie
๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies: R495 per persoon

๐Ÿ–คINVINCIBLE RFC 80 YEARS OF EXCELLENCE
1946 โ€“ 2026

Part 2 - Die stories, die bitter en soet ou dae
29/08/2026

Part 2 - Die stories, die bitter en soet ou dae

Wat ล„ lekker aand met ons legends en bestuurslede wat by gedra het tot die 80 jaar se bou van hierdie klub
29/08/2026

Wat ล„ lekker aand met ons legends en bestuurslede wat by gedra het tot die 80 jaar se bou van hierdie klub

28/08/2026

A night with the legends ๐Ÿ–ค๐Ÿ”ฅ

Address

Vredendal
Vredendal
8160

Telephone

+27837765072

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Invincible RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Invincible RFC:

Shortcuts

Share