Wolseley RFC Score Updates

Wolseley RFC Score Updates Een lojale ondersteuner wat altyd Wolseley ondersteuners op hoogte hou rondom die nuutste live tellings van die rugby klub🤍💙

Namens Wolseley Rugby Klub wil ons vir Bevan Schoeman 'n gesëende verjaarsdag toewens. Mag jy 'n geseënde dag saam met j...
22/09/2026

Namens Wolseley Rugby Klub wil ons vir Bevan Schoeman 'n gesëende verjaarsdag toewens. Mag jy 'n geseënde dag saam met jou geliefdes hê, en mag ons se Hemelse Vader jou nog vir baie jare spaar.

Woela💙🤍

Namens Wolseley Rugby Klub wil ons vir Neugan Fredericks 'n gesëende verjaarsdag toewens. Mag jy 'n geseënde dag saam me...
19/09/2026

Namens Wolseley Rugby Klub wil ons vir Neugan Fredericks 'n gesëende verjaarsdag toewens. Mag jy 'n geseënde dag saam met jou geliefdes hê, en mag ons se Hemelse Vader jou nog vir baie jare spaar.

Woela💙🤍

Namens Wolseley Rugby Klub wil ons vir Dareldo Boer 'n gesëende verjaarsdag toewens. Mag jy 'n geseënde dag saam met jou...
19/09/2026

Namens Wolseley Rugby Klub wil ons vir Dareldo Boer 'n gesëende verjaarsdag toewens. Mag jy 'n geseënde dag saam met jou geliefdes hê, en mag ons se Hemelse Vader jou nog vir baie jare spaar.

Woela💙🤍

NEEM ASB KENNIS DAT DIE KERK DIENS VERSKUIF WORD NA AGS MONTANA IN 2DE LAAN, sal dus nie meer in WOLSELEY SEKONDÊR SKOOL...
11/09/2026

NEEM ASB KENNIS DAT DIE KERK DIENS VERSKUIF WORD NA AGS MONTANA IN 2DE LAAN, sal dus nie meer in WOLSELEY SEKONDÊR SKOOLSAAL WEES NIE

🕊️ BEGRAFNISRËELINGS VAN JEROMEO STEENKAMP 🕊️

Neem asb kennis van die volgende rëelings in verband met die begrafnis van Jeromeo Steenkamp:

By die huis: 9h @ Gousblomstraat 53
Diens: 10h @ Wolseley Sekondêr Skoolsaal (nie meer by AGS Montana)

Vlieg hoog, ons se yster🕊️

BRAAI VERKOPE🔥Wolseley RFC sal volgende week Vrydag, 18 September, ‘n braai verkope hou teen R100 per bord.Dit sluit in:...
11/09/2026

BRAAI VERKOPE🔥

Wolseley RFC sal volgende week Vrydag, 18 September, ‘n braai verkope hou teen R100 per bord.

Dit sluit in:
1 quarter chicken
1 wors
2 slaaie
1 broodjie

Alle besonderhede kan op die poster gevind word🙏

🕊️ BEGRAFNISRËELINGS VAN JEROMEO STEENKAMP 🕊️Neem asb kennis van die volgende rëelings in verband met die begrafnis van ...
11/09/2026

🕊️ BEGRAFNISRËELINGS VAN JEROMEO STEENKAMP 🕊️

Neem asb kennis van die volgende rëelings in verband met die begrafnis van Jeromeo Steenkamp:

By die huis: 9h @ Gousblomstraat 53
Diens: 10h @ Wolseley Sekondêr Skoolsaal (nie meer by AGS Montana)

Vlieg hoog, ons se yster🕊️

🏉🕊️ DRIVE-BY TER NAGEDAGTENIS AAN JEROMEO STEENKAMP 🕊️🏉Wolseley Rugbyklub nooi alle rugbyspelers, ondersteuners, vriende...
09/09/2026

🏉🕊️ DRIVE-BY TER NAGEDAGTENIS AAN JEROMEO STEENKAMP 🕊️🏉

Wolseley Rugbyklub nooi alle rugbyspelers, ondersteuners, vriende, familie en lede van die gemeenskap uit om saam met ons hulde te bring aan ons geliefde speler en vriend, Jeromeo Steenkamp.

Ons sal Donderdagaand om 18:00 ’n Drive-By hou ter nagedagtenis aan Jeromeo.

🚗 Bymekaarkomplek vir alle voertuie: Die Parkie
⏰ Tyd: 18:00
📍 Bestemming: Gousblomstraat 53

Kom ons staan saam as ’n rugbyfamilie en gemeenskap om vir Jeromeo ’n laaste spesiale eerbewys te gee. Kom wys ons liefde, respek en ondersteuning aan sy familie in hierdie ongelooflik moeilike tyd.

Jeromeo, jou plek op die rugbyveld mag leeg wees, maar jou plek in ons harte sal nooit leeg wees nie. 🕊️🏉

🕯️ Rus sag, Jeromeo. Jy sal altyd onthou word en jou nalatenskap sal voortleef.

“Die Here is naby die gebrokenes van hart.” – Psalm 34:19


Vanaf Wolseley Rugby Klub:Huldeblyk aan ’n Jong Speler – ’n Ware Wolseley BoyMet groot hartseer en ongeloof neem Wolsele...
07/09/2026

Vanaf Wolseley Rugby Klub:

Huldeblyk aan ’n Jong Speler – ’n Ware Wolseley Boy

Met groot hartseer en ongeloof neem Wolseley RVK afskeid van ’n jong speler en spanmaat wat op ’n tragiese en ondenkbare wyse uit ons midde weggeneem is.

Ons klub, bestuur, afrigters en veral sy spanmaats is diep geraak en gebroke oor hierdie groot verlies. Dit is moeilik om te aanvaar dat ’n jong lewe, vol drome, energie en liefde vir sport, so skielik van ons weggeneem is.

Hy was nie net ’n speler nie – hy was ’n spanmaat, ’n vriend en ’n ware Wolseley Boy. Sy rugbytrui, met die nommer 9 op sy rug, het vir hom ’n besondere betekenis gehad. Hy het gevoel daardie nommer is syne, en hy was vasberade om homself te bewys as een van die bestes in daardie posisie. Hy het met trots die Wolseley-kleure gedra en altyd met passie sy liefde vir rugby uitgeleef.

Ons sal hom onthou vir sy goeie sportmanskap, sy gewilligheid om te help, sy vriendelikheid, sy positiewe geaardheid en sy mooi persoonlikheid. Sy teenwoordigheid op en langs die veld het ’n verskil gemaak, en sy bydrae tot ons klub en tot goeie sportmanskap sal nooit vergeet word nie.

Die leë plek wat hy agterlaat, sal diep gevoel word. Elke keer wanneer die Wolseley-trui aangetrek word en die nommer 9 op die veld verskyn, sal ons aan hom d**k en onthou hoe baie daardie trui vir hom beteken het.

Ons wil hê sy familie moet weet dat hulle nie alleen deur hierdie moeilike tyd gaan nie. Wolseley RVK staan saam met julle in hierdie hartseer. Ons deel in julle pyn en bid dat God julle krag, troos en vrede sal gee.

Hy het vir sport geleef. Hy was altyd betrokke, altyd bereid om deel te wees en altyd trots om as ’n Woela Boy bekend te staan.

Hy is dalk nie meer fisies by ons nie, maar sy naam, sy glimlag, sy passie en sy liefde vir rugby sal voortleef.

Hy sal lank, baie lank, in die harte van sy spanmaats, vriende, familie en die hele Wolseley-gemeenskap leef.

Rus sag, kampioen.
Die Wolseley-trui sal jou naam altyd dra.
Eenmaal ’n Woela Boy, altyd ’n Woela Boy. 🕊️🏉💙🤍

Van die bestuur, spelers, afrigters en hele Wolseley RVK-familie:
Ons sal jou mis. Ons sal jou onthou. Ons sal jou nooit vergeet nie. Net n troops vers “Geseënd is die wat treur, want hulle sal vertroos word.”
— Matteus 5:4

TOP PUNTEMAKER👏👏Hiermee ons Top Puntemaker vir die 2026 liga seisoen. Hierdie man het nie net met sy voet uitgeblink nie...
07/09/2026

TOP PUNTEMAKER👏👏

Hiermee ons Top Puntemaker vir die 2026 liga seisoen. Hierdie man het nie net met sy voet uitgeblink nie, maar het ook die doellyn geken🔥

SHIRGEO HUMAN⚡️

TOP DRIE DRUKKER👏👏Hiermee ons Top Drie Drukker vir die 2026 liga seisoen en dis geen verbasing nie.XZILL VISSER⚡️
07/09/2026

TOP DRIE DRUKKER👏👏

Hiermee ons Top Drie Drukker vir die 2026 liga seisoen en dis geen verbasing nie.

XZILL VISSER⚡️

Address

Montana Sports Ground
Wolseley
6830

Opening Hours

13:30 - 18:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wolseley RFC Score Updates posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category