29/08/2026
Op 22 Augustus 2026 het ons weer by Kwaggaskloofdam bymekaargekom vir ons 6de klubkompetisie van 2026.
Die gees het hoog geloop en ons het die dag met albei hande aangegryp.
Henning Ferreira was ons algehele wenner vir die dag met โn pragtige sak van 21 vis vir โn totaal van 21,77 kg. ๐ฅ
Baie geluk aan Henning en aan al die ander wenners! ๐๏ธ๐๏ธ
Boland Hengelklub! ๐ฃ
18/07/2026
๐๏ธ WP spanne 2026๐๏ธ
Baie geluk aan die hengelaars wat opgeneem is in die onderskeie WP spanne.
Hou Boland se naam hoog!
17/07/2026
๐๏ธWP Top Hengelaars 2026๐๏ธ
Vanjaar is ons bevooreg om 3 van Boland se hengelaars aan te kondig as WP se Top Hengelaars vir 2026 in hulle onderskeie afdelings.
Baie geluk aan Lohan, Albert en Anika! Julle het ongelooflik hard gewerk en verdien hierdie eer.
Ons is trots op julle prestasies!๐ฃ๐
17/07/2026
๐๏ธ Feeder ๐๏ธ
Baie geluk aan Braam Marx wat algeheel 2de geeรฏndig het in die Feeder afdeling vir 2026! Dit is voorwaar ล prestasie om op trots te wees!๐ฅ
16/07/2026
๐๏ธ WP Premier Liga ๐๏ธ
Ons Premier span eindig 2de! ๐ฅ Elke hengelaar het hard gewerk en elke vis het saakgemaak.
Baie dankie aan elke hengelaar vir julle bydrae tot hierdie prestasie! Baie geluk ook aan elke hengelaar wat ล prys ontvang het!
ล Spesiale gelukwensing aan Heino Wessels wat algeheel 3de geeรฏndig het.๐ฅ
16/07/2026
๐๏ธ WP President Liga ๐๏ธ
Ons President span is weereens ๐ฅ!
Baie geluk aan al ons hengelaars wat toekennings ontvang het en dankie vir elke hengelaar en runner wat dit moontlik gemaak het!
Ons is besonders trots op Jac en Conrad wat podium plekke behaal het, baie baie geluk! Julle het hard gewerk daarvoor!๐ฅ๐ฅ
15/07/2026
๐๏ธ WP Chairmans liga ๐๏ธ
Ons hengelaars is ysters en ons het baklei tot die einde toeโฆ Boland se span het ล eerste plek behaal in die Chairmans afdeling!
Dit is immers nou tyd om vir ons hengelaars wat dit moontlik gemaak het, geluk te wens. Baie baie dankie vir julle harde werk!
Baie geluk aan elke hengelaar wat ล toekenning ontvang het en almal wat uitstekend presteer het!
Spesiale gelukwensing aan Henning en Kwagga wat podium plekke behaal het! Dit gebeur nie net vanself nieโฆ julle het dit verdien!๐ฅ๐ฅ
15/07/2026
Gedurende die onlangse WP prysuitdeling is daar erkenning gegee aan hengelaars wat die swaarste spesies gevang het deur die loop van ons liga seisoen.
Baie geluk aan alle hengelaar met julle pryse!๐๏ธ
14/07/2026
๐๏ธ WP Ontwikkelings liga ๐๏ธ
Hierdie liga is geskep om hengelaars te ontwikkel en sodoende hulle hengel vaardighede te verbeter.
Baie dankie aan elke hengelaar wat deelgeneem het!
Baie geluk aan al ons sterre van die toekoms wat toekennings ontvang het!โจ
ล Spesiale gelukwensing aan PK Uys wat algeheel eerste geeรฏndig het! Jy is ล man van staal en jy het verseker gewys wat in jou steek! Boland se harte loop oor van trots!
14/07/2026
๐๏ธ WP Dames liga ๐๏ธ
Ons klub is baie bevooreg om n groot aantal dames te hรช wat aktief hengel! Daar het ล ongelooflike 8 dames van Boland aan die Dames liga deelgeneem!
Die kompetisie was straf en ons dames het gehengel deur alle toestande...van sonskyn tot storms.
Baie geluk aan al ons dames wat presteer het! In besonder baie geluk aan Anika en Fransie wat albei podium plekke behaal het!๐ฅ๐ฅ