20/09/2026
11 Stars vs Gilberts T20 wedstryd uitslag.
11 Stars het die looting gewen en besluit om eerste te kolf. 11 Stars het 240 lopies aangeteken in hul 20 boulbeurte. Re-Zhade het 116 lopies aangeteken en Ashwin 65 lopies.
Gilberts was almal uitgeboul in die 10de boulbeurt en kon slegs 13 lopies aanteken. Vye het 3 paaltjies gevat en geen lopies afgestaan in sy 1 boulbeurt nie
11 Stars het die wedstryd met 227 lopies gewen.