Ek het Worcester, Fitcamp begin omdat 1/3 Suid-Afrikaners oorgewig is. Hierdie is my manier om terug te gee aan die gemeenskap. Ons oefen saam, lag saam en sweet saam. En alhoewel ons alles saam doen, is dit net jy teen jouself - jy bepaal jou eie pas.
Train your body and mind to never quit... Slow progress is always better than no progress 💪