12/05/2025
Moenie uitmis nie! Hier is kwaliteit!
SA Boerperdstoet geleë in Namibië
***
SA Boerperd stud based in Namibia
12/05/2025
Moenie uitmis nie! Hier is kwaliteit!
28/12/2024
Legendariese Burgerstrots Katryn is Donderdagnag oorlede as gevolg van weerlig. Ons harte is stukkend. Die verlies is groot.
Sy het floreer in die Kalahari. Sy was uitsonderlik.
29/06/2024
01/07/2023
Bella (links) en haar plaasmaats
19/05/2023