20/12/2024
Ons is besig om vir ons skool Christelike Privaatskool Hentiesbaai fondse in te samel. U kan 'n kaartjie koop vir slegs N$ 200.00.
Pryse te wen...
1. 'n Herboude Visvang Wa
2. Naweek vir 'n gesin van 4 by die White Lady Lodge B&B.
3. Vist met 'n katrol
4.' n Viskas vol toebehore.
Kaartjies beskikbaar by die volgende plekke:
๐ Puma garage
๐ Leon's Tackle shop (Swakop, Henties & 1 Stop)
๐ Fish Reaper
๐ H&A Hardware
๐ Potties Repairs.
๐ Henties Bay Estates
๐ Misty Bay
๐ Mariolize Kesslau (081 649 8154)
๐ Francois Agenbach
๐ Elize Steynberg (081 299 8079)
Trekking vir pryse is 26 Desember in Henties, by Bonanza. Jy hoef nie teenwoordig te wees om prys te wen nie.
Wenners sal gekontak word.
Vir enige navrae kontak Mariolize Kesslau 081 649 8154
24/08/2024
23/08/2024
22/08/2024
21/08/2024
21/08/2024
20/08/2024
20/08/2024
20/08/2024
20/08/2024
03/08/2024