Hunters Den Tsumeb

Call Directions

Hunters Den Tsumeb Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hunters Den Tsumeb, Outdoor & Sporting Goods Company, Dr. Sam Nujoma Avenue, Tsumeb.

11/07/2014

Na 7maande kry ons vandag weer.30 kaliber punte in 150gr ,165gr en 168gr Match, Hornady Interlocks is nog 'n probleem en word vir nou eers vervang met SST. Hornady Match ook nog 'n probleem maar het Sierre Match gekry.
Vir die .223 en 22-250 ouens....Sierra Gamekings is weer terug!

Affie Plaas Coffe shop en vars groente maak die 23ste sy deure by ons oop. Hoop om almal daar te sien! Enigste plek in d...
18/06/2014

Affie Plaas Coffe shop en vars groente maak die 23ste sy deure by ons oop. Hoop om almal daar te sien! Enigste plek in die dorp wat vir jou vars koffie van 'n vuur af gaan gee, en vars plaas brood van uit die koolstoof....die winter gaan nog lekker raak!

13/02/2014

Die Burris scopes het gekom!!!

Nuwe Burris scopes kom volgende week in teen BAIE goeie pryse!
02/02/2014

Nuwe Burris scopes kom volgende week in teen BAIE goeie pryse!

20/01/2014

Welkom en dankie vir al die nuwe likes! Ons sal die jaar die page meer op datum hou. Julle is ook welkom om julle vrae, stories en fotos hier te deel.

12/12/2013

van Zyl jou .243 se dop snyer is hier.

Address

Dr. Sam Nujoma Avenue
Tsumeb

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

067-220440

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hunters Den Tsumeb posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share