30/07/2017
GOLD NEVER GETS OLD.... I'M PROUD OF THIS LADS
FNB Unam is vir die derde jaar op 'n streep die Namibiese kampioen rugbyklub, nadat afrigter Johan Diergaardt se span vir FNB Wanderers met 42-28 verslaan het. Die Wit Hingste het hard probeer terugveg, maar Unam se drie vinnige drieë vir 'n voorsprong van 21-0 was deurslaggewend.