12/03/2017
En net gou n laaste braaitjie om die naweek perfek te stop
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Karoo Whispers, Van heerden straat, Aberdeen.
12/03/2017
En net gou n laaste braaitjie om die naweek perfek te stop
12/03/2017
Nog n ongelooflike aand in whispers....
Ons is oop 7dae per week van 8 tot laat!. Dis weer naweek en lekker Rugby ens... Bring jou eie dop/bier.... ons het die spice, steak en braaipakkies, mix en ys beskikbaar.... cheers
Ons het vandag n special op Vis en Chips @ R 21.95... kom loer gerus in....
09/03/2017
Jaja ons dans ook hier!!
09/03/2017
Dinge loop mooi so op n Donderdagaand!!!
06/03/2017
Lekker kuier!!
Hello almal!! Welkom op ons Facebook Blad! Eerste wil ek namens myself en my span baie dankie se vir jul belangstelling en ondersteuning! Ons lesse is kwaliteit etes teen bekostigbare bilikke pryse! Eersdaags sal ons Kroeg ook oop wees vir diens. Hou maar die Blad dop!. Ons het DSTV ook vir die Sport liefhebbers! Ons verskaf ook 'Take Away' en lewer gratis af in Aberdeen! Kontak ons @ 0498460072...
05/03/2017