Het jy geweet dat jy kan aansluit as lid van Albertinia vir slegs R2150 vir 2026? Dit sluit jou "handicap" in.
Albertinia Golf Club
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Albertinia Golf Club, Golf course & country club, Golfstreet, Albertina.
24/01/2026
Oom Johan Leonard speel al sedert 1986 op Albertinia gholf. Hy het vanoggend 'n hole-in-one op g*t 17 geslaan. Baie geluk Oom!
10/12/2025
Ons baan is mooi en reg vir al die vakansiegangers
09/12/2023
Ons veil hierdie bottel wyn online op a.g.v reën by Sand Classic.
Sit jou naam van & bod in die comments van die oorspronklike post om deel te neem.
Getekende 3liter Rooiwyn van Louis57 versameling
19/11/2023
Baie geluk Jannie Human 2023 klubkampion en Ethan Prins, junior kampion !!
11/11/2023
Super 9 Wenners 2023
2de jaar in 'n ry, geluk manne!
07/03/2023
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Golfstreet
Albertina
6695