Albertinia Krieket Klub

Albertinia Krieket Klub

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Albertinia Krieket Klub, Cricket Ground, Albertina.

25/07/2025

Goeie naand familie🌼.



Weens omstandighede buite ons beheer kon die trekking van ons lootjie ongelukkig nie vanand plaasvind soos beplan nie.

Daarom word die trekking geskuif na volgende vrydag 1 Augustus 2025.

Ons vra nederig omverskoning familie❤️.

Mooi aand en naweek verder💞.

18/07/2025

Goeie more familie🌼.

Saam wil ons spanmaat Fagan Vollenhoven 'n geseende verjaarsdag toewens🥳🥳🥳. Godse rykste seen op jou lewe💯.

17/07/2025

Goeie dag familie🌼.

Kom ons wens saam vir die Uwe Meneer Vivien Daries 'n geseende voorspoedige verjaarsdag toe 🥳🥳🥳🥳🥳. Mag daar nog vele mooi jare wees👍💯.

12/07/2025

Goeie more familie🌼.

Vandag is die verjaarsdag van een van ons getroue spelers Eddie Jacobs 🥳🥳🥳. Mag daar nog vele mooi jare is vol liefde en geluk. Geniet hom tenvolle💯.

As julle vandag Eddie raakloop skut sy blad en maak sy dag ekstra spesiaal👍.

09/07/2025

Goeie dag familie🌼.

!

Albertinia Krieketklub hou tans voorseisoen fondsinsameling en elke speler is 'n lootjie gegee om te help in hierdie verband.

Soos julle kan sien is daar 'n lekker prys op die spel. Al wat U hoef te doen is net om 'n R20 by te drae ten bate van die groei van ons geliefde klub🙂.

Ons waardeur julle ondersteuning 💯% 😁.

07/07/2025

⚠️⚠️REMINDER⚠️⚠️

Goeie more familie🌼.

Dis alweer sulke tyd😁. Ons nooi alle belangstellendes uit om deel te vorm van ons voorseisoen voorbereidings💯.

Saam gaan ons van Albertinia Krieket Klub 'n sukses maak💪.

Sien julle daar💯⚠️.

01/07/2025

Goeie more familie🌼.

Dis alweer sulke tyd😁. Ons nooi alle belangstellendes uit om deel te vorm van ons voorseisoen voorbereidings💯.

Saam gaan ons van Albertinia Krieket Klub 'n sukses maak💪.

Sien julle daar💯⚠️.

25/06/2025

Goeie more familie.

More aand is ons Algemene Jaar Vergadering waarin ons paar dingetjies gaan bespreek en ook 'n nuwe bestuur gaan verkies😁.

Ons versoek dus van die gemeenskap enige persoon/e wat dalk sal belangstel om op die bestuur te dien om asseblief die vergadering by te woon. Dit is belangrik vir ons dat die gemeenskap betrokke raak by ons spesifieke sportkode dat hierdie lieflike sport en klub nie sal uitsterf nie.

Enige nuwe spelers wat wil deel uitmaak van die nuwe seisoen is ook meer as welkom.

Sien julle daar💯.

Photos from Albertinia Krieket Klub's post 09/03/2025

Goeie dag familie🌼.

In Albertinia Krieket Klub se laaste liga wedstryd van die 24/25 seisoen wen Albertinia vir Melkhoutfontein met 88 lopies🏆. Albertinia verloor die toss en Melkhoutfontein stuur ons eerste in om te kolf. Albertinia word uitgebowl vir 114 lopies waarvan Wayne Coakley(44 van 42) die beste gevaar het met die kolf.

In Melkhoutfontein se kolfbeurt word hulle uitgeplunder vir slegs 27 lopies. Die ervare Bertram Kiewit(5 paaltjies vir 17 lopies) en Vivian Daries(3 paaltjies vir 10 lopies) het hulle goed van hulle taak gekwyt met die nuwe bal💪🔥.

Congrats on a top performance boys💪💯.
🔥

24/02/2025

The moment Vivian Daries reached his half century🎉.

Excellent knock💯🔥.

24/02/2025

Albertinia het 22 Februarie testaan gekom teen Hartenbos Krieketklub te Hartenbos.
Hartenbos wen toss en stuur Albertinia Krieket Klub eerste in om te kolf en bowl Albertinia uit vir 163 lopies waarvan Vivian Daries 'n uitstekende 75(not out) aangeteken het.
Albertinia val ongelukkig vas teen Hartenbos met 5 paaltjies.

Baie geluk aan Vivian Daries met sy uitstekende performance🎉. Hiervandaan net vorentoe💯.
🌟

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Albertina?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Albertina
6695