Hallo almal...welkom in 2019!!!! Ons begin met ons klasse moreaand om 17:15. ALAML welkom. Kom en geniet n ander tipe fiksheid. Sien julle by NG Wes se kerksaal!!!
Langeberg Kickboxing Academy
Langeberg Kickboxing Academy is situated in the SWD district. We practice Kickboxing and selfdefence. Anyone welcome. Our Sensei is Sensei Driekus Crous.
12/10/2018
Baie geluk Wian de Bruyn en Gerrit Steenberg met julle uitstekende prestasies. Wian het n silwer en Gerrit n goud en silwer medalje verower tydens die jaarlikse SA Kampioenskappe te Stellenbosch.Ons as klub is baie trots op julle!! Osu!!
11/10/2017
Awesome Destiny 2017...baie geluk Michaela wat SA kampioen in extreme kicking is. Well done!!
01/09/2017
Baie geluk aan elke student met die suksesvolle voltooiing van die Selfverdedingskurses. Dis lekker om vroue en kinders tekan bemagtig om na hulself omtesien wanneer hul hulself in n ongemaklike situasie bevind! Awesome julle!!!! Volgende kurses word in Oktober 2017 aangebied.
10/07/2017
Baie geluk aan die studente van Langeberg Kickboxing Academy wat ons klub by die ISKA Wereldkampioenskappe in Orlando Florida verteenwoordig het. Baie geluk aan elkeen..ons is super trots op julle!
23/02/2017
As Sensei van Langeberg Kickboxing Academy wil ek graag die die studente gelukwens met hul goeie prestasies wat elkeen behaal het tot dusver EN aan al die ouers wat hul kinders die geleentheid gee om kickboxing te kan doen en ook hulle die geleentheid gee om aan toernooie tekan deelneem! In vandag se tye is dit nie altyd maklik nie, maar dankie dat u as ouer dit moontlik maak. Ek as Sensei van die klub waardeer dit!
Die volgende toernooi is die 30ste Mei, die SWD Eden Challenge en ons as klub sien uit om te gaan deelneem!
Laastens maar die heel belangrikste aan ons HEMELSE VADER wat vir ons voorsien om kickboxing in sy geheel tekan beoefen! Ons eer U daarvoor! Those who kneel before God can stand before anyone!
17/05/2015
Cape Classics is gehou op die 1/2de Mei. Nege van ons studente het gaan deelneem. Al 9 studente het plek gekry!! Ek is regtig BAIE trots op julle!!!
17/05/2015
Nog n BAIE suksesvolle gradering is gehou op die 22ste April. Dankie vir die gees waarmee dit gedoen is...gees bou karakter! We'll done!!
17/05/2015
Na afloop van die SWD Classics gehou op die 17/18de Maart te George stadssaal ,is dit vir my as afrigter n groot voorreg om die studente BAIE geluk tese. Daar het 15 studente gaan deelneem en al 15 het gekwalifiseer vir die SWD-spanne. Op die foto is Dawie du Plessis afwesig. BAIE trots op julle!!
01/09/2014
BAIE dankie aan mnr Charles Prins van Hessequa Munsipaliteit vir die trekking van die wennommer en aan mnr Willie van Rensburg van WT slaghuis vir die borg. BAIE dankie vir u belangstelling en ondersteuning!
01/09/2014
Trekking van looitjies van halwe skaap tydens fondsinsameling .
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Website
Address
Horne Road
Albertinia
6695
Opening Hours
| 17:00 - 19:00 |