10/06/2026
π₯³
I'm a Qualified teacher who discovered her passion for fitness & having kids out doors.
10/06/2026
π₯³
10/06/2026
π GROOT NUUS! Ons open 'n splinternuwe Gr. 000-klassie op 21 Julie 2026! π
Na ons ongelooflike suksesvolle Opedag het ons 'n groot aantal navrae vir ons Gr. 000-groep ontvang. π€©
Ons is dankbaar vir die vertroue wat ouers in ons skool plaas en opgewonde om nog meer kleuters op hul leerreis te verwelkom.
By Orionland glo ons dat elke kleuter uniek is en die geleentheid verdien om optimaal te ontwikkel. Daarom het ons besluit om ons klasse kleiner te hou, sodat ons op elke kleuter se individuele behoeftes, ontwikkeling en leerstyl kan fokus. π
Vir 3 tot 4-jariges maak kleiner klasse 'n groot verskil. Dit gee ons personeel meer geleentheid om:
β¨ Persoonlike aandag aan elke kleuter te gee.
β¨ Sterk verhoudings en vertroue te bou.
β¨ Taal-, sosiale en emosionele ontwikkeling doelgerig te ondersteun.
β¨ 'n Veilige, geborge en stimulerende leeromgewing te skep.
β¨ Elke kleuter se unieke potensiaal te ontdek en te ontwikkel.
Ons sien daarna uit om nuwe kleuters te help groei, leer en floreer in 'n omgewing waar hulle werklik raakgesien word.
π
Nuwe Gr. 000-klassie open: 21 Julie 2026
π Kontak ons gerus vir meer inligting of om jou kleuter se plekkie te bespreek.
011 868 5562/3
[email protected]
HIER... is elke kind 'n ster! π
Laerskool Orion Amptelik
Orionland Kleuterskool

βοΈO P E D A G - 13 Junie 2026: 10:00-12:00
Dis amper tyd vir ons Opedag! πΎπ₯³
Ons is so opgewonde om jou te kan verwelkom!! πΎ
π 145 Hennie Alberts straat, Brackenhurst
Plaasdorp Pre-PrimΓͺr en Babasentrum
βοΈO P E D A G - 13 Junie 2026: 10:00-12:00
Dis amper tyd vir ons Opedag! πΎπ₯³
Ons is so opgewonde om jou te kan verwelkom!! πΎ
π 145 Hennie Alberts straat, Brackenhurst
02/06/2026
πΎ Is jy gereed om die beste besluit vir jou kind se toekoms te neem? πΎ
Kom kuier by ons tydens ons Opedag en ervaar self die warm, liefdevolle en stimulerende omgewing wat Plaasdorp bied.
π
13 Junie 2026
π 10:00 β 12:00
Ontmoet ons span, verken ons fasiliteite en ontdek waarom so baie gesinne ons skool kies.
β¨ 2027 Inskrywings is nou oop!
π Kom maak βn draai by ons, ons sien uit daarna om jou te ontmoet! ππ
31/05/2026
ππΏ Keep your little superheroes healthy this season! πΏπ
The colder months are here, and with them come all the bugs, sniffles, and germs. Give your child's immune system the support it needs with Pierre EcoHealth Kids Immune Fizzy!
β
Vitamin C
β
Zinc
β
Elderberry Extract
β
Magnesium
β
Vitamin D3
β
Great-tasting Granadilla flavour
Perfect for active kids from 4 years and older.
π° Only R65 for 10 tablets
π Contact Kobie: 071 402 1331
Because healthy kids mean more smiles, more adventures, and fewer sick days! πͺπ
30/05/2026
30/05/2026
π«‘π€π ππ©΅
π₯΄
30/05/2026
πͺ
30/05/2026
π Weβre Hiring! π
Our growing preschool is looking for a passionate, loving, and energetic teacher to join our team in Johannesburg South.
We are looking for someone who:
β¨ Has a genuine love for children
β¨ Is patient, creative, and reliable
β¨ Works well in a team environment
β¨ Creates a positive and engaging learning atmosphere
If you are passionate about early childhood education and would love to be part of a supportive school environment, weβd love to hear from you!
π§ Please send your CV to: [email protected]
30/05/2026
π HIERDIE TYD VAN DIE JAAR WORD MY KINDERS GEWOONLIK BAIE SIEK... π
Ek praat van doktersbesoeke, hospitaalbesoeke en baie bekommernis.
Hierdie jaar was dit anders. Hulle het net ligte griep gehad en baie vinniger herstel. π
Daarom wil ek graag Pierre's EcoHealth se produkte aanbeveel!
πΏ ECOHEALTH PRODUKTE OM JOU KINDERS GESOND TE HOU! πΏ
Mamma, maak asseblief seker dat jou kind se immuunstelsel sterk genoeg is om die bakterieΓ« en virusse van die winterseisoen te weerstaan en gesond te bly.
Pierre's EcoHealth bied die volgende produkte aan wat 'n groot verskil kan maak aan jou kinders se daaglikse gesondheid:
π Kiddie Shake (600g) β Vanielje, Aarbei of Sjokolade @ R265
π Kiddies Multivitamin (30) @ R110
π Kids Immune Booster (200ml) @ R65
π Kids Immune Boosting Fizzy (10) @ R65
π Natural Intestinal Flora (30) @ R121.10
π Camel Milk (1kg) @ R1235
π Camel Milk (300g) @ R387
π Beskikbaar teen fabriekspryse by:
Kobie β 071 402 1331
π Gee jou kinders die beste kans om hierdie winter gesond en sterk te bly! π
πΏπ