Orion 0/6 Welpies

Orion 0/6 Welpies

Share

Ons Supersterre!

13/06/2012

Hi Almal, kom so stuk stuk by die foto's uit - so 3 weke agter, bietjie hectic ... Sorry .... Eldorette

Oosterkruin dag Album 2 11/06/2012
11/06/2012

Hi Almal, sal later die week nog fotos laai. :-) Rentia

Oosterkruin rugby dag 11/06/2012
06/06/2012

Hi Almal, ek wil binnekort aan n jaarboek begin werk van die rugby (wat ek gaan mooi edit ens). Kan almal asb 1 foto van hulle kind kies en dit vir my mail....of net daarop comment "jaarboek" op die foto. As daar nie een van jou seun is of jy nie self een het nie, laat weet my asb sodat ek Saterdag n foto kan neem. Ek wil my bes probeer om almal in te kry. Dankie Rentia. .... [email protected]

06/06/2012

Ek het nog 'n paar fotos gelaai . . . sorry maar ek het nie tyd om te edit nie. Sal sodra ek weer gap het nog n paar laai. RS

Adoonsfees - Magaliesburg 06/06/2012
02/06/2012

Hello Orie Fans . . . . ek sal foto's post soos ek op hulle werk en 'n kansie kry . . . so hou maar die album dop :-) Rentia # # #

Leeuwenhof 30/05/2012
Untitled album 30/05/2012

Random from a Mom

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Alberton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


8 Toinette St
Alberton
1448