07/09/2026
๐ Baie geluk aan ons Hoรซrskool Wenners! ๐
Baie geluk aan ons fantastiese Hoรซrskool-wenners van die Sentraal Gauteng Skoleliga! ๐ฅ๐
Julle harde werk, toewyding en spanpoging het vrugte afgewerp. Ons is ongelooflik trots op elke speler en afrigter! ๐๐
Geniet hierdie welverdiende oorwinning โ julle het gewys wat moontlik is wanneer ons saamstaan en alles gee! ๐๐ฅ
24/08/2026
๐ Baie geluk aan ons Laerskool Wenners! ๐
Baie geluk aan ons fantastiese Laerskool-wenners van die Sentraal Gauteng Skoleliga! ๐ฅ๐
Julle harde werk, toewyding en spanpoging het vrugte afgewerp. Ons is ongelooflik trots op elke speler en afrigter! ๐๐
Geniet hierdie welverdiende oorwinning โ julle het gewys wat moontlik is wanneer ons saamstaan en alles gee! ๐๐ฅ
12/08/2026
๐ Baie geluk aan al ons wenners van die Sentraal Gauteng Hoรซrskole Dubbels Liga! ๐
Ons is ongelooflik trots op elke span wat deelgeneem het. ๐ Julle harde werk, spanwerk en deursettingsvermoรซ het beslis gewys!
Meisies Dubbels 0/19
๐ฅ 1ste plek : Ope Span โ Jodine & Lerato
๐ฅ 2de plek : Goudrif
๐ฅ 3de plek : Ope Span โ Gianni & Liesl
Seuns 0/19 Dubbels
๐ฅ 1ste plek : Helpmekaar 1
๐ฅ 2de plek : Helpmekaar 2
๐ฅ 3de plek : Alberton 2
Meisies Dubbels 0/16
๐ฅ 1ste plek : Goudrif
๐ฅ 2de plek : Helpmekaar 1
๐ฅ 3de plek : School of Achievement
Seuns 0/16 Dubbels
๐ฅ 1ste plek : Helpmekaar 3
๐ฅ 2de plek : Goudrif
๐ฅ 3de plek : Helpmekaar 1
Baie geluk aan al die spanne! ๐๐
Julle het puik gespeel en ons is trots op elkeen van julle! ๐
Hou aan om hard te werk en die sport te geniet!
10/08/2026
Sentraal Gauteng se 1ste Paint and Sip was n groot sukses. ๐๐จ๐ผ Baie dankie aan almal wat die geleentheid bygewoon het.
04/08/2026
Moenie hierdie heerlike aan misloop nie.
04/08/2026
๐ Baie geluk aan al ons wenners van die Sentraal Gauteng Laerskole Dubbelsliga! ๐
Julle harde werk, deursettingsvermoรซ en uitstekende sportmangees het vrugte afgewerp. Julle het met trots meegeding en bewys dat toewyding en spanwerk groot sukses bring.
Ons is ongelooflik trots op elke speler wat deelgeneem het. Geniet hierdie welverdiende prestasie en hou aan om julle drome na te jaag!
๐ Baie geluk aan elke wenner โ mag hierdie net die begin van nog vele suksesse wees!
Uitslae:
0/13A Dogters
1ste plek = L/S Elspark A1 (Chardonnay en Leame)
2de plek = L/S Elspark A4 ( Azaylia en Anuschka)
3de plek = L/S Elspark A2 (Zeandrie en Lene)
0/13B Dogters
1ste plek = L/S Elspark B6 (Alexcia en Kylie)
2de plek = L/S Elspark B5 (Jade en Danielle)
3de plek = L/S Elspark B2 (Minke en Janke)
0/13A Seuns
1ste plek = L/S Elspark A2 ( Dylan en Aiden C)
2de plek = L/S Elspark A1 (Ethan en Owen)
3de plek = L/S Oosterkruin A2 (Jayden en Divan)
0/13B Seuns
Gesamentlik 1ste plek = L/S Elspark B1 (Kianu en Jackson) en L/S Elspark B4 (Jandre en Mason)
3de plek = Skool van Prestasie (Johannes, Carmen en Juandre)
25/07/2026
Sentraal Gauteng Ontwikkelingskliniek.
Dit was n baie lekker dag gevul met leer, pret en goeie geselskap. Ons waardeer elkeen se ondersteuning en deelname wat die dag so n sukses gemaak het.
Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te sien.
19/07/2026
Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Bespreek jou kaartjies nou.