Aliwal North Tennis Club

Aliwal North Tennis Club

Share

Social tennis on Saturdays from 14h00.

28/01/2026
Photos from Aliwal North Tennis Club's post 12/12/2025

Ons is trots om aan te kondig dat ons tennisklub nou nuut omhein is! Die verbeterde fasiliteite maak ons baan nie net veiliger nie, maar ook meer kindervriendelik vir al ons jong spelers en gesinne.

’n Groot dankie aan al ons borge vir julle ondersteuning en bydraes — sonder julle sou hierdie projek nie moontlik gewees het nie.

Ons sien uit daarna om almal op die bane te sien

30/11/2025

2025 Klubkampioenskap Wenners:
Heinrich Venter; Matthew Goodchild (gasspeler), Jakobus van Pletzen; Sistene van Peltzen; Miané Herion en Morné Herion.
Jakobus en Sistene van Pletzen is dan onderskeidelik die 2025 Klubkampioene.
Baie geluk aan hulle en ook hul trotse tennisouers, Niel & Melinda van Pletzen.

18/11/2025

Goeie môre Almal. Onthou hiervan en maak asseblief kontak met Hugo om in te skryf teen Woensdag, 26 November '25.
Enige spelers is welkom, saam met hul gesinne om die dag en die aand te kom geniet op en langs die bane.

10/07/2024

Kom geniet Saterdag saam by die Klub !!!

Iets vir almal, jonk of oud, warm of koud, dit gaan lekkeerr wees !!!!

Sien jul daar en stuur die boodskap aan, almal welkom !!!

Photos from Aliwal North Tennis Club's post 29/06/2024

🙌 Baie dankie aan Pierre la Grange van Aliwal Fence & Gate vir die borg van die herstelwerke en verbetering van hierdie netjiese vullisdrom by die Tennisklub.
Ons is trots om met Aliwal Fence & Gate ge-assosieer te word om ons Tennisklubhuis skoon en netjies te hou met hierdie gebaar.

18/06/2024

Beperkte hoeveelheid plekke beskikbaar 🎾

11/01/2024

Kom skop die Nuwe jaar af voor die Skole en die jaag vd lewe weer begin met lekker social tennis Saterdag van 14h af en dan gaan die vure hoog brand vir die Bring&Braai na die tyd 🔥 Sien julle almal daar 🎾

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Aliwal North?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Hunt Street
Aliwal North
9750

Opening Hours

Wednesday 17:00 - 20:00
Saturday 14:00 - 22:00