27/05/2024
Baie suksesvolle naweek dankie manne
Steyn, Mario, Gert en Henk👍💪💪💪
Bees en jag plaas
27/05/2024
Baie suksesvolle naweek dankie manne
Steyn, Mario, Gert en Henk👍💪💪💪
23/04/2024
Ons het nog jag geleenthede beskikbaar vir Mei, Junie en Julie kontak asb vir Hannes op 0828786924 of Cynthia op 0823233350
Ons het n opening vir die naweek van die 21ste Julie Kontak vir Hannes Putter op 0828786924
13/07/2023
n Baie suksesvolle jaar so ver dankie aand ons getroude Jagters wat ons elke nawr ondersteun maar jag seisoen is nog nie verby nie en daar is nog plek in Augustus om daai bul en ram te kom plat trek
30/03/2023
Ons is oop vir die jag seisoen
Maak julle besprekings terwyl datums nog oop is. Ditgaan n bok van sport wees🍻🦓.
Vir meer inligting kontak Hannes Putter 0828786924 of Cynthia Putter 0823233350
08/09/2022
27/08/2022
Baie suksesvollle jag weer💪💪
Baie Dankie oom Albrecht
14/08/2022
Bekker top bul
14/08/2022
Greef Familie jag aug 2022