Gaan maak gerus 'n draai by die koffie plek oorkant die klub in die Annlin Forum gebou vir lekker kiffie en koek......wag daar terwyl kinders afrigting kry of gaan drink lekker koffie na tennis......
Annlin Tennisklub
Annlin Tennisklub bied 'n diens en ontspanning aan vir die gemeenskap. Kontak onderstaande nr.
En so begin die Nuwe Jaar weer......2026 hou vir ons as Annlin Tennisklub spelers nuwe uitdagings in......Annlin Tennisklub is aktief en neem deel aan Gauteng Noord se ligas......ons as klub wen gereeld die ligas en is baie trots daarop......dan is ons die goedkoopste klub in die omgewing en in die Noorde......kom vind meer uit by 082 378 3471 en word lid van ons Tennis familie......
Ons het ook 'n Juniorklub wat Saterdae vanaf 16:00 tennis speel......indien belangstel, kontak coach Branvon by 072 467 1216......
En so begin die Nuwe Jaar weer......2025 hou vir ons as Annlin Tennisklub spelers nuwe uitdagings in......Annlin Tennisklub is aktief en neem deel aan Gauteng Noord se ligas......ons as klub wen gereeld die ligas en is baie trots daarop......ons IS die goedkoopste klub in die omgewing en in die Noorde......kom vind meer uit by 082 378 3471 en word lid van ons Tennis familie......
Die jaar staan einde se kant toe......dit voel net onwerklik......ons gaan afsluit vir die jaar met 'n bring en braai die 23ste November 2024......hoop almal sal daar kan wees......
En hier begin die gemengde liga weer. Ons het baie nuwe spelers wat 'n groot aanwins is vir ons klub......so hou dop......hier kom weer liga wenners......
20/02/2024
Baie geluk aan ons dames enkel wenner Lize......dan aan Marisa wenner van plaat enkels......en Johan en Thabo wat mans dubbels plaat gewen het......
30/01/2024
En so het die kampioenskappe begin vir die jaar 2024 tussen saterdaglede en junior klub se lede......EN ons klub groei met nog nuwe spelers......welkom aan 'n ieder en elk......
Annlin Tennisklub het een damesspan en twee mansspanne ingeskryf in die mans en dames liga......ons het uitstekend gevaar en aldrie spanne het 1ste geeindig.......baie geluk aan al ons spelers wat deelgeneem het......ek het geweet ons kan dit doen......dit verg lojaliteit en beskikbaarheid vir elke Saterdag.....julle is 'n klomp awesome tennis spelers......baie dankie van my kant af......
Ons vollede is tans besig met mans en dames liga......vanaf 16 Sept 2023 sal ons weer teruggaan na net lekker sosiaal speel op Saterdae. Indien jy belangstel om 'n vollid / weekslid of juniorlid van die klub te word......kontak 082 378 3471
Gemengde liga is verby......dit was baie lekker maar mens sien uit om net weer lekker sosiaal te kan speel.....lag...kuier...en tennis net geniet. Ons wil vreeslik graag nog dames lede bykry wat liga kan speel......indien jy d**k jy kan op daardie vlak speel......kontak my op 0823783471......mans asb ook baie welkom......ons is 'n baie lekker tennis familie by Annlin Tennisklub......
2023......Nuwe Jaar...nuwe uitdagings...ons gaan weer heerlik speel en goeie samesyn he......kom sluit aan en word deel van Annlin Tennisklub se tennis familie......kontak 082 378 3471 vir meer besonderhede......
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Website
Address
Doretheastraat 6
Annlin
0182
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 18:00 |
| Tuesday | 07:00 - 18:00 |
| Wednesday | 07:00 - 18:00 |
| Thursday | 07:00 - 18:00 |
| Friday | 07:00 - 18:00 |
| Saturday | 07:00 - 18:00 |