06/03/2026
Vars sardyn vanoggend ingekry!!!
Fishing Gear
06/03/2026
Vars sardyn vanoggend ingekry!!!
03/03/2026
26/01/2026
Zala se manne lekker klompie Tuna gevang.
02/01/2026
Struisbaai geelstert.2025/2026
09/12/2025
Kom ondersteun asseblief Zala Fishing in Witsand by Sands Square, vir al jou visvang benodigdhede.
Vars sardyn beskikbaar by Zala Fishing Ashton.
12/08/2025
Rovex Reels with prices.
While stock last.
12/08/2025
Rovex Big Boss 3 4000/6000/8000
Rovex TFX 5000/6000/8000
Vandag ingekry.
11/03/2025
Big Boss back in stock!!
19/12/2024
Zala Fishing sal gesluit wees van 21 Desember 2024 tot 6 Januarie 2025
Stywe lyne vir al ons klante.
24/05/2024
Snoek het mooi geloop.Dankie vir die Zala span.Was baie lekker week.
Vars rooiaas,sardyn en witmossel nou net afgelaai.
Kom kry jou aas by Zala Fishing voor die naweek.
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |