Cycling in Barberton MP

Cycling in Barberton MP

Share

A pure love for the sport of Mountain Biking in Barberton. It is time to get on the bike and experience the joy of cycling in Barberton, MP region.

Photos from Cycling in Barberton MP's post 14/05/2019

Dis altyd lekker om in en om Barberton fiets te ry.

19/03/2019

🤔Asof ek nou al oud genoeg is om te kla oor my kneë. Hier is die storie, as tiener seun het ek 1) te vinnig gegroei en 2) my knee beseer tydens sport. Dit was op n stadium so erg ek kan nou nog daai pyn voel. Om te loop was seer, om te gaan sit was seer. En dit als terwyl ek n goeie atleet was op skool. Sulke beseerings as n kind of selfs enige ouderdom is aaklig. 😒

Ek is mal oor fietsry. Daar was tye wat ek vir maande nie kon ry agv die seer kneë nie. Ek het verskeie produkte probeer, soms 3 maande of meer gewag vir n klein bietjie verskil maar als was tydelik.

Januarie 2019 is ek bekendgestel aan 2 nuwe produkte. Ek het eers nie geglo dit gaan werk nie maar ek het na n gestoei dit begin gebruik.💪

Vandag ry ek fiets sonder al daai pyn. 100km in die berge sonder ongemak. Ek kan selfs 2 dae na mekaar ry sonder pyn. 45km racing in Sabie se berge, 60km in Mankele se berge en dit als sonder die pyn wat ek voorheen met moes saam leef. Die 2 produkte het verseker gewerk en ek sal dit aanhou gebruik. My hele liggaam voel soveel beter vanaf Januarie. 💪

Uiteintlik het ek weer n linker en regte knieg! 😁 Als te danke aan 2 wonderlike, natuurlike produkte wat my liggaam se selle herstel en natuurlik aan die persoon wat dit vir my gegee het. 👏

~ Marcél Eloff

Photos from Cycling in Barberton MP's post 03/03/2019

🚲 .CYCLING. 🚲

Cheaper than therapy.

100km century ride? Better than any good day at the office.

Photos from Cycling in Barberton MP's post 02/02/2019

Cycling in .

Photos from Cycling in Barberton MP's post 08/07/2018

Dis n seën om nog n dag op die fiets te kon spandeer, en die keer saam awesome mense.
Dankie Dawie, T. Heidi, Ricci en LeRico.

Photos from Cycling in Barberton MP's post 01/07/2018

Altyd lekker om in Barberton se berge fiets te ry. Die natuur is beeldskoon en op so mooi winters dag is die lug pragtig blou.

Photos from Beloved Creations's post 17/03/2018
21/10/2017
Photos from Cycling in Barberton MP's post 20/08/2017

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Barberton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Barberton
1300