Barbarians Ringball Club

Barbarians Ringball Club

Share

🏐Welcome to the Barbarians(Barberton) Ringball club.🏐

Where: Barberton Rugby Club at the Ringball courts. Time: 18h00 to 20h00

When: Tuesdays and Thursdays (In season:January to July.)

Photos from Barbarians Ringball Club's post 04/05/2026

Dit is met ’n ongelooflike swaar hart dat ons verneem het van die afsterwe van die pragtige prinses, Leah.πŸ’”

Liewe Leah, jy was so klein, maar jou gees was groter as wat woorde ooit kan beskryf. Jy het vir ons almal soveel krag, moed en inspirasie gegee.

Ons sal jou altyd onthou vir jou oulike manier – hoe jy trots jou β€œmuscles” gewys het en daardie spesiale oogknik wat net jy so perfek kon doen. Dit was iets besonders, iets wat elkeen van ons laat glimlag het, maak nie saak hoe moeilik die dag was nie.

Jy het ’n lig gehad wat ’n hele span kon ophelder.
Elke wedstryd wat ons in jou naam gespeel het, het ons alles gegee – elke pas, elke beweging, elke oomblik op die baan was vir jΓ³ΓΊ. Jy het ons herinner hoekom ons speel, hoekom ons veg en hoekom span gees so belangrik is. Jou moed en veggees het diep spore in ons harte gelos.

Nico Els en Katelynn Els , daar is werklik geen woorde wat hierdie pyn kan dra of verlig nie. Ons as ringbal familie kan onsself nie indink hoe swaar hierdie verlies vir julle is nie. Al wat ons kan sΓͺ, is dat julle nie alleen is nie. Ons dra julle in ons gedagtes, ons gebede en in elke traan wat ons saam met julle huil.πŸ’”

Mag julle troos vind in die mooi herinneringe – in elke glimlag, elke oogknik en elke klein β€œmuscle” wat sy met soveel trots gewys het. Leah sal vir altyd deel wees van ons span, van ons harte en van ons storie.

Rus sag, liewe prinses Leah. πŸ’”

🏐🏐 .. 2,3 Leah!!

Photos from Samurai Ringbal Klub's post 20/04/2026
Photos from Barbarians Ringball Club's post 15/04/2026

Another successful League Day hosted at Elite Ringbal Club on Saturday, 11 April! 🏐πŸ”₯

A big thank you to every player, referee, coach, and supporter who showed up and gave it their all! Whether it was for the love of the game or just for the after-match drinks 🀣.

The courts were on fire, the passes were (mostly) on point, and some of those scorelines… let’s just say a few teams might be doing extra fitness this week πŸ’ͺπŸ˜‚
(We had our fair share of Fitness at practice)

Game Results:
Samurai Men 30 – Barbarians Men 40πŸ†
Elite Men 18 – Barbarians Men 54πŸ†
Elite Ladies 10 – Barbarians Ladies 24πŸ†
Samurai Ladies 12 – Warriors Ladies 52πŸ†

Well done to all the teams! Win or lose, we showed great spirit, teamwork, and just enough competitiveness to keep things interesting πŸ˜‰πŸ”₯

15/04/2026
01/04/2026

Celebrating our 1st year on Facebook. Thank you for your continuing support. We could never have made it without you. πŸ™πŸ€—πŸŽ‰

24/03/2026

Ons innige meegevoel van die Barbarians se kant af met die afsterwe van Roelf Venter, ’n geliefde ringbalspeler van Samurais. Op die baan was hy nie net ’n speler nie, maar deel van ’n groter span en familie – iemand wat sy merk gelaat het met elke wedstryd.
Mag die herinneringe aan sy passie vir ringbal en die tye saam op en langs die baan vir julle troos bring. Ons dra sy familie, vriende en die hele Samurais-span in ons gedagtes en gebede in hierdie moeilike tyd. πŸ™

SAMURAI RINGBAL KLUB

πŸ–€ Ons innige meegevoel πŸ–€
Aan die Venter gesin
met die afsterwe van
Roelf Venter
Mag julle troos vind in die Here se liefde
en krag ontvang in hierdie moeilike tyd.
Roelf sal onthou word en
altyd gemis word.
πŸ•ŠοΈ Rus sag πŸ•ŠοΈ

Van al die lede van
Samurai Ringbal Klub

26/02/2026

KOM WEES DEEL VAN DIE AKSIE! πŸŽ‰πŸ

Die opwinding bou op vir die ringbal en rugby by die Barberton Rugby klub en ons wil JOU en jou familie daar hΓͺ!
πŸ“ Waar? Barberton Rugby Club
πŸ“… Wanneer? Saterdag, 28 Februarie 2026
⏰ Rugby skop af om 09:00 | Ringbal aksie van 13:00 af
🎟 Toegang: R20 per persoon
Dit gaan ’n dag wees vol:
πŸ”₯ Ringbal wedstryde die hele dag
πŸ‰ Rugby aksie
🎯 Hindernisbaan met pryse
πŸ” Heerlike kos
🍺 Biertuin / kroeg
🎈 Kiddies speelarea vir die kleintjies

Bring jou tekkies, bring jou vriende en bring daai gemeenskapsgees! πŸ’ͺ

Kom ondersteun plaaslike sport, kuier saam, lag hard en maak nuwe herinneringe. Dis nie net ’n sportdag nie – dis ’n gemeenskapsfees!
Ons sien jou daar! 😎

Photos from Barbarians Ringball Club's post 09/02/2026

On Sunday, we stormed the court like true Barbarians.πŸ’ͺ

We cleaned, we scrubbed, we even braaied ourselves in the sun πŸ”₯

Sweat was earned, sunscreen was definitely ignored and muscles we didn’t know existed made themselves known.πŸ˜…

We worked hard, VERY hard, and somehow we still laughed and played through it all.πŸ˜‚

Dirt on our hands, sunburn on our faces, and big smiles to prove it.

It wasn’t pretty and it sure wasn’t easy, but it was 100% Barbarian spirit. Our court needed a good clean and the Barbarians definitely understood the assignment.πŸ‘Œ

Hard work, good vibes, and plenty of fun.
Thanks to everyone who helped en vir die wat hulle Sondagmiddag slaapie op gegee het. πŸ’ͺβš”οΈ

Ons sien uit om die seisoen saam met julle aan te pak. πŸ’ͺ🏐

Belletjie, balletjie, balletjie? Bal! Bal! 🏐

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Barberton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


President Street
Barberton
1300