Reborn Fitness

Reborn Fitness

Share

Reborn fitness is an outdoor fitness program for men, woman, students and teenagers. Contact Izelle: 079 874 7012

20/04/2026

Come and try my classes for one week, free of charge!!!😁💪💛



19/01/2026

Introducing our new name... 💪

30/12/2025

Hierdie getuienis van Jacques en Morné is wat my werk absoluut die moeite werd maak. Ek is so trots op julle deursettingsvermoë en dissipline! Ek weet 2026 gaan ń voortsetting wees van julle harde werk in 2025. Welgedaan!!

30/12/2025

I joined Epic in May 2025 as part of the Epic Weight Loss Challenge: try the eating plan, do some exercises and see what happens.
Louis immediately makes you feel welcome and guides you through every workout. It becomes easy to wake up for my 5:00 classes and I start to look forward for what Louis has in store for the day's workout. Izelle's guidance on diet and exercise helps to get you through the difficult stretches.
Six months later I had lost 26kg and I am enjoying my workouts with Louis more than ever, and I am still following the diet as part of my daily eating plan.
-Morné Bakker-

07/12/2025

Middag almal, baie dankie vir elkeen wat by die afsluiting was gisteraand. Baie dankie vir die groot geskenk!!! En wie ookal ń bydrae gelewer het! Ek waardeer dit uit my hart uit! Elkeen van julle het ek groot waardering voor. Baie dankie vir almal se insette in Epic Outdoor Fitness deur die loop van die jaar. Baie geluk aan die mense wat groot mylpale bereik het met hulle fiksheidsreise. Van gewigsverlies en net eenvoudig jou beste gee by oefening tot uistekende uitslae met Hyrox deelname en ń liggaams transformasie wenner!Volgende jaar gaan ons nog groter hoogtes bereik!
Trotse coach is ek verseker!

Photos from Reborn Fitness's post 07/12/2025

Ending the year on a high note!

Photos from Reborn Fitness's post 29/11/2025

Epic Outdoor Fitness het ongelooflik goed gedoen by Hyrox vandag. Sonja, Marie-Louise, Danielle en Irmari was uitstekend! Goeie deursettingsvermoë is aan die dag gelê en uitstekende tye is gedoen. Julle harde oefening die laaste 5 saterdae het goeie resultate opgelewer!! Ek is baie trots op elkeen van julle!!

Photos from Reborn Fitness's post 23/11/2025
Photos from Reborn Fitness's post 23/11/2025

Thank you to everyone who joined our fitness competition this weekend. You all did amazing!



Photos from Reborn Fitness's post 15/11/2025

Hyrox oefensessie #4
WELL DONE!
2 weke oor

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bedfordview Extensions?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Bedfordview Extensions