Beweeg Jou Deeg

Beweeg Jou Deeg

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Beweeg Jou Deeg, Amateur Sports Team, Die Vetkoekpaleis, Benoni.

01/02/2024

Klein Bakkies is terug, as Bakkies marathonne gehardloop het.

01/02/2024

Ladies and Gentlemen, die uwe Jan Louw is terug en hy is lus om weer die beker te lig! En daarna ‘n paar fines te kry 😉

01/02/2024

Hy het belowe hy gaan nie kwaad raak nie en ook nie die skeidsregter blameer nie.

31/01/2024

Please return if found lost.

31/01/2024

If you don’t have a clue, Le-Klue has one for you.

30/01/2024

Bart is weer toegelaat om 10s te speel en daarvoor is ons baie dankbaar.

30/01/2024

Is dit hoe millennial stutte deesdae lyk?

30/01/2024

Christian is hier vir 2 volle dae so kom kyk die Hamman skou die naweek by .

29/01/2024

Conrad is terug. Nie net terug van Amerika af nie, maar terug om ‘n paar name en nommers te vat.

29/01/2024

Ons top tackler van 2023 is terug en gelukkig vir ons het hy 2 skouers.

28/01/2024

Die man wat jy op kan staatmaak om enige plek te speel behalwe stut, want net die mooi en slim manne speel daar.

28/01/2024

Die storie is dat Michael ompad sal hardloop net om te tackle. Die span is dankbaar hy is met ons en nie teen ons nie.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Benoni?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Die Vetkoekpaleis
Benoni