Ons is terug en Covid ready.
Ons het begin met oefening by Glen Marais bane (3de str Bredell) op Maandae en Woensdae 18:30 vir 19:00.
Oud en jong, nuwe en ou spelers almal welkom. Hoop om julle daar te sien. Liga wedstryde begin reeds 15 Mei.
Rynfield Jaguars Ringbal
Ringbal Klub vir alle ouderdomme
Middag almal.
Ons sien uit na n baie goeie jaar weer vir RJ. Welkom aan al die nuwe spelers.
NEEM KENNIS:
Oefening begin mòre aand 6:30.
Almal is welkom jonges en oues.
Ons vra almal se teenwoordigheid aangesien ons reeds laat begin en ons min tyd het voor 1ste liga.
Vir die nuwe spelers ons adres Gazania St Atlasville.
Dankie sien mòre aand🏐
08/07/2019
Nog so paar lag-lag oomblikke
07/07/2019
Mej RJ 2019 Allison Spence en Mnr RJ 2019 JD Labuschagne
07/07/2019
Rynfield Jaguars prys uitdeling 2019. Baie geluk aan al die spelers. Go JAGS.
Save the date:
RJ Jaar eindfunksie 6 Julie 2019
16/04/2019
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Gazania Street, Atlasville Boksburg
Benoni
Opening Hours
| Tuesday | 19:00 - 21:00 |
| Thursday | 19:00 - 21:00 |