Voorspoedige 2025. Bethlehem Country Klub wens almal en hul gesinne 'n baie voorspoedige en geseende 2025 toe.
Bethlehem Country Club - BOWLS
Lawn bowls is a sport in which the objective is to roll biased balls called woods so that they stop close to a smaller ball called a "jack" or "kitty".
16/05/2024
Bethlehem Buiteklub is alte mooi as die son in die weste ondergaan...
06/05/2024
SAVILLE JANKELOWITZ MEITOERNOOI het uitstekende rolbal opgelewer, en die uitspeel wedstryd tellings was baie naby aan mekaar.
Wenners - Wilfred van Bethlehem Bowling Club
2de plek - Gillian van Bethlehem Country Club
3de plek - Saville van Bethlehem Country Club
Die plaat is deur Japie en sy span gewen.
Baie geluk aan julle spanne, en die pryse ontvang was baie welkom!
06/05/2024
Die jaarlikse SAVILLE JANKELOWITZ MEITOERNOOI is die naweek by Bethlehem Country Club met groot gees en lekker rolbal geniet! Baie dankie aan elkeen wat hard gewerk het om die 2 dae so sukses te maak, asook ons borge ATKV en Ciglers.
08/04/2024
Riemland Veterane uitspeel wedstryde het die naweek by BBC plaasgevind. Baie mooi rolbal gesien, met sterk kompetisie en konsentrasie. Geluk aan die Dames Wenner, Corrie Rudy van Bethlehem Country Club en Mans Wenner, Loffie Cronjé van Reitz Rolbalklub. Eerskomende naweek kom die Noord Vrystaat spelers in Bethlehem bymekaar om vir die titel uit te speel. Sterkte aan elkeen wat gekwalifiseer het.
18/03/2024
BCC het geskitter by Warden se borgdag die afgelope naweek. Baie geluk aan julle, en dankie dat julle die dag ondersteun het.
18/03/2024
Our BCC Social bowling afternoon took place on 15 March. Thank you to everyone who participated as well as our sponsors, *Beef Baron* and *Takealot*.
1st place: Stephanie with her team.
2nd place: Elna with her team.
3rd place: At with his team.
CONGRATULATIONS TO YOU ALL!!
27/02/2024
22/02/2024
Baie geluk aan die wenners van Bethlehem Country Club se pare kompetisie, Tannie Averil Downing en Thys Booyens. Die naaswenners was Gallie Geyser en Stephanie Maritz. Mooi wedstryde gewees van elkeen wat deelgeneem het. Dankie BCC!!!
19/02/2024
Bethlehem Country Club's Ladies received their well-deserved medals yesterday for their achievements at the Northern Freestate Ladies Fours (Gold) and Ladies Trips (Silver). Well done to Elna Steyn, Gillian du Preez, Suzette Fourie & Corrie Rudy. The Ladies Fours will compete in Kimberley end of July at the Triangular Tournament. This is the second year in a row that they have won GOLD to compete in this tournament. Congratulations Ladies!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
1 Golf Street
Bethlehem
9701
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 16:00 |
| Tuesday | 07:00 - 16:00 |
| Wednesday | 07:00 - 16:00 |
| Thursday | 07:00 - 16:00 |
| Friday | 07:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
| Sunday | 09:00 - 12:00 |