29/09/2026
Daar is kunsmatige intelligensie en dan is daar die werklike ervaring 😉
Wat 'n voorreg om die Gariep In-vlieg 2026 by Big Water Airport te kon bywoon en ons vryval ervaring te kon deel ✈️🪂
Baie dankie vir die mooi woorde Sarita Weydeman:
"Vreeslik baie dankie vir gister! Dit was rêrig ’n ongelooflike lekker ervaring. Julle vriendelikheid en persoonlike benadering het die hele ervaring net soveel meer spesiaal gemaak.
Ek het dit rerig baie geniet en waardeer alles wat julle gedoen het. Baie dankie vir ’n ervaring wat ek beslis sal onthou! 🧡"
Skylife Adventures