Oud-Studente Sportklub

Call Directions Website

Oud-Studente Sportklub Tans bied die klub tennis, muurbal, rolbal, padel en funksies aan.

Baie geluk!
21/10/2026

Baie geluk!

12/10/2026

Doen hierdie week iets wat vir JOU lekker is. 'n Sportklub met iets vir almal!

🎾 **TENNIS**
Bertus Scholtz
066 487 4851

🏸 **MUURBAL**
Willem Groenewald
082 373 3251

πŸͺ© **ROLBAL**
Francois Fivaz
072 690 3949

🎾 **PADEL**
Net Set Padel Bloemfontein
Susan Bell
082 9402883

πŸŽ‰ **FUNKSIES / SOSIALE & KORPORATIEWE GELEENTHEDE**
Oud Studente Sportklub
051 444 3270

**RESTAURANT & FUNKSIES**
Plamen Nikolov (Patso's)
082 672 6157

ℹ️ **ALGEMENE NAVRAE**
Oud Studente Sportklub
051 444 3270

Oud-Studente Sportklub - die plek om te wees!
08/10/2026

Oud-Studente Sportklub - die plek om te wees!

07/10/2026

Kom maak Donderdag, 8 Oktober, 'n draai en ervaar self die gees! 🎾

πŸ“ž Kobus: 082 829 6002

Hier is jou kans! πŸ™‹β€β™‚οΈInternasionale geleenthede & professionele afrigting beskikbaar. 😎
05/10/2026

Hier is jou kans! πŸ™‹β€β™‚οΈ

Internasionale geleenthede & professionele afrigting beskikbaar. 😎

πŸŽ―πŸ† Hilton Festival Van lekker kuier tot kompetisie, daar is iets vir almal! πŸ™Œ Kom geniet die sport, geselligheid en die ...
03/10/2026

πŸŽ―πŸ† Hilton Festival

Van lekker kuier tot kompetisie, daar is iets vir almal! πŸ™Œ Kom geniet die sport, geselligheid en die lekker atmosfeer. 🎾πŸ”₯

πŸ“ Oud-Studente Sport Klub
πŸ“Œ 7 Krige St, Brandwag
🎾 Fasiliteite te huur: Restaurant, padel, tennis, muurbal en rolbal.

Bring jou vriende en familie en kom wees deel van die aksie! πŸ’™

Welgedaan! πŸ‘πŸ‘πŸ‘βž‘οΈ Oud Studente sportklub is die perfekte vakansie bestemming vir oud & jonk! Kom maak 'n draai.
28/09/2026

Welgedaan! πŸ‘πŸ‘πŸ‘

➑️ Oud Studente sportklub is die perfekte vakansie bestemming vir oud & jonk! Kom maak 'n draai.

πŸ™‹β€β™€οΈ PBL staan vir Premier Bowls League, ’n kompeterende streeksliga waar rolbalspelers en klubs teen mekaar kragte meet...
16/09/2026

πŸ™‹β€β™€οΈ PBL staan vir Premier Bowls League, ’n kompeterende streeksliga waar rolbalspelers en klubs teen mekaar kragte meet.

Dit is meer as net ’n potjie rolbal… πŸ† Dit bring kompetisie, strategie, spanwerk en talent bymekaar, met spelers wat alles op die baan gee! πŸ”₯

Address

7 Krige Street, Brandwag
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oud-Studente Sportklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category