18/02/2016
Beskikbaar:
4x Kruis Wes Zambiese Sable Verse
Hulle is tussen 20-22 Mnde Oud
Moontlik Dragtig van Suiwer Wes Zambiese Bul 44 4/8"
Hulle Pa is ook n Suiwer Wes Zambiese Bul
Nog baie mooi rooi
Fotos volg op die Verse en Bul
R185 000 stuk Excl Vat Gelaai op vervoer
Naaste dorp Barkley Wes Noord Kaap
Groete
PJ Gouws Wildbedryf
079 745 7936
16/02/2016
Beskikbaar:
Goue Wildebees Bul
14-15 Mnde Oud
Pa en Ma is Goud
R195 000 Excl Vat Gelaai op vervoer
Naaste dorp is Klerksdorp
Foto's beskikbaar
Groete
13/01/2016
More almal. Die jagters wat solank reg maak vir die jag seisoen wat voorle ek het cammo x bags beskikbaar vir R210.00 excl.vat en vervoer is op eie on koste en gratis aflewering in Bloemfontein. Ons 2 geweer sakke sal in Februarie beskikbaar wees. Hou maar die page dop vir goeie pryse op hulle want dis nie iets om mis te loop nie.
08/12/2015
More manne en maninne. Die page is nog nuut en vars en nie veel wat op die oomblik aangaan nie. Ek gaan so binne die volgende 2 na 3 weke hier n klomp lekker bargains op sit vir die jagters. Als produkte wat ek en n venoot self doen wat hier in Bloemfontein gemaak word. Als is baie goeie kwaliteit teen verskriklike goeie pryse. Ek sien uit om van julle te hoor en julle ondersteuning sal baie wardeer word.