24/09/2026
π SOCIAL & TWO-STEP KLASSE β OKTOBER! πΊ
Wil jy gemakliker dans, jou ritme verbeter en sommer lekker sosialiseer ook? Kom sluit aan by ons Social & Two-Step klasse elke Maandag by Bains Game Lodge.
π
Maandae in Oktober
π 19h00 β 20h00
π Bains Game Lodge
π° R150 per persoon per maand
Of jy nou reeds bietjie kan dans of net jou selfvertroue op die dansvloer wil verbeter β almal is welkom!
π BONUS: 50% AFSLAG OP PIZZAS by Chillax Restaurant & Bar.
π² BESPREK NOU: Philip β 083 298 6998
Kom dans, kuier en geniet die aand saam met ons! ππΊ