25/09/2026
Gerald Coetzee was gister deel van die Protea Mans Krieketspan wat Australie gister in Durban n loesing gegee het.ππ Gerald het as n 8jarige saam met sy broer by ons Super Kids Krieket Akademie aangesluit en dit was van die begin af duidelik dat hy n baie spesiale talent het.π₯π₯π₯π Hy was as n 9 jarige deel van die Super Kids 0/13 span wat n baie sterk Newton Laerskool span geklop het.Hy het ook al die Proteas in verskeie Wereldbekers verteenwoordig en is 1 van die vinnigste boulers in die wereld.ππ Super Kids is ongelooflik trots op jou Gerald en hou jou verdere ontwikkeling as speler met groot belangstelling dop!!