Meerkatkolonie Bfn

Meerkatkolonie Bfn

Share

Appointments only
[email protected] 0796646814

10/04/2026

Hydro Ball Fun @ meerkat!
Book now!
0796646814




Photos from Meerkatkolonie Bfn's post 25/03/2026

Kom geniet hydro ball games @ Meerkatkolonie Bfn.
Ons is oop gedurende die vakansie.
079 664 6814 whatsapp

Photos from Meerkatkolonie Bfn's post 17/02/2026

🔥 Ou-skool vibes by Suikerbos, die informele, selfsorg venue @ Meerkatkolonie.
..d**k blikbeker, sonsondergang en 'n vuurtjie wat knetter met die reuk van braaivleis in die lug..lekker!🔥
Hou jou volgende kuier by Suikerbos@Meerkat in Langenhovenpark!
📞Bespreek jou datum nou by [email protected]
Of
whatsapp
0796646814( text)

Photos from Meerkatkolonie Bfn's post 03/02/2026

Hydro-Ball Blaster, Team Building, Mini Bootcamp, Lapa @ Meerkatkolonie - bespreek @ 079 664 6814

16/01/2026

🎯 BEGIN DIE JAAR MET ’N KNAL! HYDRO-BALL BATTLE @ Meerkatkolonie IS OOP! 🔫🔥
Kom pak mekaar op die veld en gooi daarna 'n vleisie op die kole.
Gereed vir aksie? Ons het die regte "tools" vir die job! 🔫
✅ Junior-Blasters: Veilig en liggewig vir die kinders.
✅ Pro-Tactical Blasters: Ekstra "woema" en akkuraatheid vir die volwassenes en spanbou-groepe.
Kontak 0796646814(whatsapp text) vir bespreking.

24/12/2020

Liewe Meerkatkolonie en Innie Skuur vriende, dankie vir jul ondersteuning die afgelope paar jaar en veral in die afgelope paar maande van 'n jaar wat vir meeste 'n baie moeilike en onseker jaar was. Die pad vorentoe mag dalk vir baie van ons 'n onseker een wees, maar ons kan met sekerheid weet dat ons dit nooit alleen hoef te stap nie, want ja, 'n Kind is vir ons gebore!
Mag hierdie feestyd vir elkeen van julle gevul wees met liefde, vrede, vreugde en mag Jesus se Lig vir elkeen en in elkeen van julle skyn.
Geseënde Feestyd en Voorspoedige 2021!
Groetnis
Pieter en Madeleine

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Drakensberg Avenue, Langenhovenpark
Bloemfontein
9301