29/10/2021
Vir die wat 'n bietjie wil uit die huis kom!
Moeg vir by die huis wees? Lus om iets lekkers te doen wat nog gesond is ook?
Kom val in by ons sokkie klasse wat die 4de Oktober begin! 18h vir beginners en 19h vir gevorderde klasse.
Kontak Jo 071 352 7554 op of Philip op 083 298 6998
14/09/2021
We're back! And with a face lift...
Join us again for fun, interactive, sokkie classes.
Our name has changed though, join us at SokkieTime:
https://www.facebook.com/SokkieTime
See you all there in October!
15/08/2019
Boek jou plek vandag vir die Bruidskou!
06/08/2019
Getting married anytime soon?
Don't miss out...See everyone at the show!
Ons is baie opgewonde om vir "Dance2 Evolution" te verwelkom as uitstaller by ons Augustus Bloemfontein Bruidskou 2019.
“Like'' & "Share" gerus ons blad. Toegang tot die Bruidskou is gratis!!
We’re very excited to announce that "Dance2 Evolution" will be an exhibitor at our August Bloemfontein Bridal Show 2019.
Please like our page and share to all your contacts. Entrance is free!!
.........💃🕺Dance2Evolution help al trou paartjies hul eerste dans geniet vanaf 2002. Ons glo die eerste dans moet onstpannend en genotvol wees sodoende jul julself kan verloor in die oomblik en dit net geniet. Wie weet...Dalk byt die gogga en wil jou man nie ophou dans nie!
01/08/2019
Beginners sokkie/informal dance classes starting on Monday!
R450 per couple for 4x lessons.
Don't miss out! Contact Philip on 0832986998
18/07/2019
Dans klasse begin weer tot einde van die jaar!
Wil jy leer dans vir 'n funksie, matriek afskeid of troue? Kontak ons gerus...
19/02/2019
Group sokkie dance classes starting soon. R600 per couple for the course - 4 lessons.
Feel free to contact us for more information!
14/02/2017
Februarie...die maand van liefde.
Hoe kan jy dit makliker wys as met 'n diep romantiese dans...Maar wag! Wat doen jy as jy nie kan dans nie?
Kontak ons en ons help jou en jou maat dans soos wat jul nog nooit gedink het moontlik is nie!
Boek vooruit in Februarie vir Maart en betaal slegs die volgende:
1x Privaat klas teen slegs R200
4x Privaat klasse teen slegs R 800
3x Maande groep klasse vir slegs R 500
Verras jou maat en gee hul die geskenk van 'n wonderlike dans!!
07/02/2017
Congratulations to our winner for our January Wedding competition Delmaine Pottas! Your prize is on its way via e-mail.
More prizes will be up for grabs during February so keep an eye out...
12/01/2017
We are always on the lookout for dance partners! If you would like to join dance classes but don't have a partner, contact us today! We are on the lookout for young and old, gents & ladies!
We match up partners based on your requirements. Send an e-mail to [email protected] if you are interested!