07/10/2026
Well done little lady!! We are proud
Baie geluk aan Leighton-Rose Myburgh wat van 1–3 Oktober by die Nasionale Opleidingsentrum in Gauteng aan die Parkour Nasionale Kampioenskap deelgeneem het.
Sy verower goud in Freestyle en silwer in Speed Run, en ontvang ook haar Vrystaatkleure in Parkour.
Knap gedaan!