23/10/2021
Good day!
Sauer Wildlife is back up and running!
We are currently in the process of renewing our broadcast list of wildlife we have for sale and wildlife we have to buy!
If you would like to recieve a whatsapp about the animals for sale or looking to sell your own
Just reply with you name!
Please save my number on your phone and you will receive them!
Kind regards
Xander Botha
076 224 8444
13/07/2017
Goeie naand
Sauer Wildlife will nog steeds wild wat beskikbaar is vir meer mense uitstuur.
Indien julle deel van ons watsapp broadcast lys graag will wees moet julle die volgende paar stappe neem
1. Stoor die nommer 076 224 8444 op jou selfoon.
Die rede vir hierdie is dat watsapp nie sal toelaat dat n persoon die broadcast ontvang todat my selfoon nommer op hulle kontak lys is nie dit is maar deel van hulle T's and C's
2. Stuur a boodskap met jou naam na 076 224 8444, jy hoef nie jou nommer by te sit nie, dit sal van self op my foon verskyn.
3. Jy sal nou op die lys geplaas wees en boodskape begin ontvang van wild wat ons beskikbaar het.
Dankie vir julle tyd, kyk gerus deur die fotos van die werk wat ons al voorheen met kliente gedoen het.
Groete Sauer Wildlife Span
04/03/2017
Goeie middag Sauer Wildlife het die volgende wild beskikbaar
Op bestelling
Te Griekwastad
Vervoer sal gratus gedoen kan word as daar genoeg diere geneem word, ander sal ons vervoer kostes praat
Hartebeeste @ R4500
Zebras @ R5500
Springbokke @ R1600
Swart springbokke
Rooiribbokke R3500
Groete Xander
25/12/2016
Merry merry Christmas from the Sauer Wildlife team🙂we wish you and your families a great day and a blessed new year, with plenty of rain in 2017, we look forward to working with you in the 2017 season 🎄🎁
Merry Christmas and a Happy new year
11/07/2016
Goeie more Sauer Wildlife is OPSOEK na die volgende wild
DRINGEND!!!
5 x Kudu Jag bulle 45" en op
Koop self
Indien kan help kontak my gerus
Groete Xander
27/06/2016
Goeie middag Sauer Wildlife het die volgende wild beskikbaar
1 wit kol blesbok ram
Harrysmith
Soek offers
Groete Xander
Sauer Wildlife
076 224 8444
25/06/2016
Goeie Naand Sauer Wildlife het die volgende wild beskikbaar
Springbokke
Noord Kaap
Khalahari kruis bokke
Ramme R1200.00
Ramme tussen 11" en 12" R1400. 00
Ramme 12" plus R1600. 00
Ooie R1800. 00
Gemengde pakkies van 7/3 R1600
Jong Damara ramme R3500. 00
Bokke word gevang op bestelling
Het ook n klomp kleur variante beskikbaar as jy na iets soek kontak my gerus
Groete Xander
24/06/2016
Goeie more Sauer Wildlife is OPSOEK na die volgende wild
DRINGEND
6 x Sebra merries
Hanover/Middelburg omgewing verkieslik maar sal verder ook anvaar
Indien kan help kontak my gerus
Groete Xander