11/11/2014
Nuwe Curriebeker-breier vir Vrystaat?
Nuwe Curriebeker-breier vir Vrystaat? 0 By Gerdie Karstens on November 11, 2014 Currie Cup, Rugby, Super Rugby Naka Drotske sal steeds die Cheetahs vir volgende jaar se Superrugby-reeks afrig, maar die moontlikheid bestaan dat die Vrystaat-Cheetahs in volgende seisoen se Curriebeker-reeks met ‘n nuw…
10/11/2014
South African Fast5 teams places fifth in New Zealand
South African Fast5 teams places fifth in New Zealand 0 By Gerdie Karstens on November 10, 2014 Netball, Proteas The South African Fast5 team clinched fifth position in the Fast5 World Netball Series in Auckland, New Zealand, on Sunday, with a decisive 30-22 victory over arch-rivals Malawi in the fi…
10/11/2014
Lions win thriller on boundary count
Lions win thriller on boundary count 0 By Gerdie Karstens on November 10, 2014 Cricket, T20 It took a boundary count to separate the Highveld Lions and the Knights at Senwes Park on Sunday after they tied their T20 encounter and also tied the one-over eliminator. The Lions came away with the points…
03/11/2014
Fast5 the first step to Netball World Championships
Fast5 netball team travel to Auckland, New Zealand for the World Fast5 Netball Series. From L-R: Phumza Maweni, Mari-Lena Joubert, Shadine Van der Merwe, Tumelo Mantjiu, Lauren-Lee Christians, Maryka Holtzhausen (Captain), Bongolethu Ngubeni, Amanda Mynhardt, Elsunet Du Plessis and Vanes-Mari du Toi…
14/10/2014
Cheetahs se vergrote Superrugby-groep bekend
Lood de Jager is oudergewoonte deel van die Cheetahs se Super-groep. Foto: Gerdie Karstens/DigiSport Cheetahs se vergrote Superrugby-groep bekend 0 By Gerdie Karstens on October 14, 2014 Currie Cup, Rugby, Super Rugby Nie minder nie as 14 van Griekwas se Curriebeker-spelers is deur die Cheetahs se S…
09/10/2014
Tanya, Karla Kovsies se verdedigingslinie
Tanya, Karla Kovsies se verdedigingslinie 0 By Gerdie Karstens on October 9, 2014 Netball, Proteas, Varsity Cup Die Kovsie-netbalster Tanya Mostert droom daarvan om eendag saam met haar suster en Proteas-netbalspeler Karla vir Suid-Afrika op die netbal-baan te stap. Die Mostert-sussies is tans Kovsi…
09/10/2014
De Jager kan Lood-pil vir Leeus-lynstane wees
Die Springbok-slot Lood de Jager is die Vrystaat-Cheetahs se dirigent in die lynstane. Foto: Gerdie Karstens/DigiSport De Jager kan Lood-pil vir Leeus-lynstane wees 0 By Gerdie Karstens on October 9, 2014 Currie Cup, Rugby, Springboks, Super Rugby Die Vrystaat-Cheetahs se Springbok-slot Lood de Jage…
08/10/2014
Springbok Mohoje tot einde 2016 ‘n Cheetah
Trevor Nyakane (links), Lood de Jager (middel) en Oupa Mohoje (regs) is die Cheetahs se drie Springbokke wat terug is om die Goue Leeus Saterdag in Johannesburg te pak. Foto: Gerdie Karstens/DigiSport Springbok Mohoje tot einde 2016 ‘n Cheetah 0 By Gerdie Karstens on October 8, 2014 Currie Cup, Inte…
07/10/2014
Coenie praat reguit oor dáái voetbesering
Coenie Oosthuizen is terug in die Bok-oefengroep vir die komende jaareind-toer. Foto: Gerdie Karstens/DigiSport Coenie praat reguit oor dáái voetbesering 0 By Gerdie Karstens on October 7, 2014 Currie Cup, Rugby, Springboks, Super Rugby Die Vrystaat-Cheetahs se Springbok-stut Coenie Oosthuizen is ná…
06/10/2014
Knights gerat vir eendagreeks
Werner Coetzee. Foto: Verskaf Knights gerat vir eendagreeks 0 By Gerdie Karstens on October 6, 2014 1 Day challenge, 3 Day challenge, Cricket, Sunfoil series Die Knights is dalk die huidige voorloper vroeg in die Sunfoil meerdag-reeks, maar die kaptein, Werner Coetzee, en sy span sal nie te veel in…