Bloemhof Rolbalklub

Call Directions

Bloemhof Rolbalklub Bloemhof Rolbal best Club in Town. Where friends and family meet to enjoy bowls and socializing

Baie geluk Wimpie met die insluiting in die BSA Meesters Toernooi vir 2027. Jy maak ons trots.
02/11/2026

Baie geluk Wimpie met die insluiting in die BSA Meesters Toernooi vir 2027. Jy maak ons trots.

Bloemhof het drie spanne teenwoordig gehad tydens die Hertzogville Rolbaldag wat die Saterdag plaasgevind het.Al drie Sp...
25/10/2026

Bloemhof het drie spanne teenwoordig gehad tydens die Hertzogville Rolbaldag wat die Saterdag plaasgevind het.
Al drie Spanne vaar uitstekend met die Span van Rico wat n tweede plek behaal, Fanie se span wat vierde kom en Neels se span wat die sesde plek behaal ( foto ongelukkig nie beskikbaar nie)
Goed gedoen julle almal.

Bloemhof se span wen die “Kruger Miljoene” kompetisie wat die naweek te Schweizer Reneke gehou is.
20/10/2026

Bloemhof se span wen die “Kruger Miljoene” kompetisie wat die naweek te Schweizer Reneke gehou is.

🌹 ’n Groot DANKIE aan ons Bemarker, Marietjie Cronje! 🌹Baie dankie, Marietjie, dat jy  die ekstra myl geloop het om vir ...
19/09/2026

🌹 ’n Groot DANKIE aan ons Bemarker, Marietjie Cronje! 🌹

Baie dankie, Marietjie, dat jy die ekstra myl geloop het om vir ons klub ’n borg te vind. Ons waardeer jou moeite opreg! Ons kan ook nie nalaat om vir Judy (Marietjie se dogter) dankie te sê vir haar hulp met die borgskap nie! DANKIE Judds! ❤️

’n Spesiale GROOT, GROOT DANKIE aan VERSILIA ROSES van Muldersdrift vir die ruim borgskap van 14 nuwe rolbalmatte vir Bloemhof Rolbal! 🎉🎯

Ons waardeer julle ondersteuning ongelooflik baie. Julle help om ons klub te laat groei en ons rolballewe nóg lekkerder te maak! 💚

Bloemhof Rolbal sê DANKIE! 🌹🎉

03/09/2026

Bloemhof Rolbalklub nooi alle belangstellendes (oud en jonk) in die Bloemhof omgewing hartlik uit om saam ons te kom Rol. Enige navrae kan aan Ina du Toit gerig word.
Kom doen iets positiefs vir Liggaam en Siel.

Heerlike Produkte dag op Hartswater.
18/07/2026

Heerlike Produkte dag op Hartswater.

18/04/2026
Bloemhof Rolbal klub vaar uitstekend by die Intervaal enkels. Is die eerste plek Annatjie McLeod en in die tweede plek N...
01/03/2026

Bloemhof Rolbal klub vaar uitstekend by die Intervaal enkels. Is die eerste plek Annatjie McLeod en in die tweede plek Nellie van Niekerk. Bloemhof is trots. Baie geluk aan beide van julle.

Ons gewilde Besigheidsliga het laas Donderdag aand afgeskop en sal nog vir die volgende twee Donderdag aande voortduur. ...
23/02/2026

Ons gewilde Besigheidsliga het laas Donderdag aand afgeskop en sal nog vir die volgende twee Donderdag aande voortduur. Spelers geniet die samesyn en kuier terdee en rol met groot entoesiasme om ook as die wenners van Besigheidsliga 2026 gekroon te word.

Address

Rolbalgronde
Bloemhof
2660

Opening Hours

Wednesday 14:00 - 18:00
Saturday 14:00 - 18:00

Telephone

+27828569128

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloemhof Rolbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby gyms & sports facilities


Other Sport & Recreation in Bloemhof

Show All