Come and view this amazing caravans at Goventure caravans in Bardene Boksburg. This weekend we will be at th 4x4 Outdoor show at Swartkops Raceway stand A4.
Go Venture Caravans
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Go Venture Caravans, Outdoor & Sporting Goods Company, 3 Elizabeth Road, Boksburg.
02/09/2026
Kom kuier by GOVENTURE Caravans en kom kyk na die 2026 Roadtripper X model. Kom met n 279 awning, yskas, gas stoof, kombuis agter en n 220/13v systeem wat klaar solar gereed is. Sleep baie gemaklik en as jy n "overlanding" kamper is, is die Roadtripper perfek vir jou. Vir net R245900. Finansiering beskikbaar. Net by GO VENTURE CARAVANS in Bardene Boksburg, op die hoek van Elizabeth en Northrand road. Skakel my gerus op 0718942268 vir meer inligting.
29/08/2026
Kom kyk gerus na ons nuwe reeks karavane wat ons by GO VENTURE verkoop.
29/08/2026
We are PROUD and SUPER EXCITED to announce the we are now the official dealer in Boksburg for the Adveture Extream Caravans!!!! Come and visit us for more information. Feel free to contact me on 0718942268.
Kom kuier saam ons vandag hier by The View on Vaal. Dit gaan n lekker uitstappoe wees vir die hele gesin!!!
Here we GO!!!!!! And so after a slow 2 weeks we are starting to deliver. Watch the space some EXCITING NEWS coming and we can't wait to share it with all our amazing clients and followers!!!!! Live is good.
Laaste dag van die Broederstroom skou!!! Moet nie die een misloop nie. Kom kyk gerus na die Bundu Lodge karavane.
Dag 2 van die Adventur outdoor skou in Broederstroom!!!!!! Hier is n paar intresante goed om na te kyk? Die nuwe Cherry Doubble Cab, die Foton V9 en V7 gekit. Die is iets besonders. Kom kuier gerus hier by ons. Kom kry iets om te eet. Gaan n lekker warm dag word.
BUNDU LODGE MY NOU!!!!! Kom maak dit n dag trip die naweek. Gaan eet n lekker breakie in Harties en dan skies julle gou deur na die ADVENTURE OUTDOOR SKOU in Broederstroom. Goventure en BUNDU Lodge is hier om jou in die regte boswa te sit!!!! Skakel my gerus op 0718942268 vir meer inligting!!!
14/08/2026
Kom Kuier gerus by Goventure en Bundu Lodge op stand 2.3 by die Adventure outdoor skou in Broederstroom. Die RHINO 2S en ELEPHANT 4 is op skou en julle is almal welkom.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Address
3 Elizabeth Road
Boksburg