JagBoek

Directions Website Contact the business

JagBoek JagBoek™ bring jagters en plaaseienaars bymekaar.

Een platform waar gaste jagplase kan ontdek, jag kan bespreek en die buitelewe kan ervaar.

As jy reg is, KAP HOM™!

Stof op die stewels, oë op die veld en daardie afwagting wat elke jagter ken. 🌿Ons kyk terug na ’n paar jagoomblikke van...
14/11/2026

Stof op die stewels, oë op die veld en daardie afwagting wat elke jagter ken. 🌿

Ons kyk terug na ’n paar jagoomblikke van die JagBoek™ Ultimate Hunt-naweek. Van die gewere inskiet tot saam die bos in — met lekker gesels op die jagbakkie en oomblikke waar almal net stil raak en luister.

Dis dié dinge wat mens bybly. Die jag, die mense en die stories wat jy nog lank daarna oorvertel.

As ons na hierdie foto’s kyk, wil ons sommer weer die bakkie pak. Wie kom saam?

KAP HOM™ !

Ontdek Mooiplaats Trust op JagBoek™ 🦒🌿🔥Pragtige oop ruimtes, wild, ’n rustige plaasatmosfeer en daardie lekker bosveldge...
12/11/2026

Ontdek Mooiplaats Trust op JagBoek™ 🦒🌿🔥

Pragtige oop ruimtes, wild, ’n rustige plaasatmosfeer en daardie lekker bosveldgevoel. Van sonsondergange en natuur tot ’n vuurmaakplek en swembad — ’n plek om behoorlik af te skakel en die plaaslewe te geniet.

Of jy nou reeds vooruit beplan vir die volgende jagseisoen, of net lus is vir ’n rustige wegbreek in die natuur, Mooiplaats Trust is beslis die moeite werd om te ontdek.

👉 Soek “Mooiplaats Trust” onder Plase op JagBoek™
of volg die link in ons Story om volledige details te sien.

Desember is om die draai… en die bosveld wag. 🌿🔥Jagseisoen mag dalk verby wees, maar dit beteken nie jy hoef tot volgend...
04/11/2026

Desember is om die draai… en die bosveld wag. 🌿🔥
Jagseisoen mag dalk verby wees, maar dit beteken nie jy hoef tot volgende jaar te wag om weer plaaslewe, vars lug en ’n lekker bosveld-wegbreek te geniet nie.

Baie plase op JagBoek™ bied ook verblyf en plaaservarings buite jagseisoen — perfek vir ’n Desember-vakansie saam met familie en vriende.

En as jy reeds aan volgende jaar dink: besprekings vir jagseisoen 2027 is oop. Gewilde datums en plase raak vinnig vol, so bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.

🌿 Desember-wegbreek
🦌 Jagseisoen 2027
🏡 Een plek om jou volgende plaaservaring te vind

Ontdek beskikbare plase op JagBoek™.

A BIG THANK YOU TO OUR INCREDIBLE SPONSORS & PARTNERS! The JagBoek™ Ultimate Hunt 2026 was about so much more than just ...
01/11/2026

A BIG THANK YOU TO OUR INCREDIBLE SPONSORS & PARTNERS!

The JagBoek™ Ultimate Hunt 2026 was about so much more than just the hunt. It was about bringing people together, creating unforgettable memories and celebrating everything we love about the outdoors.

None of it would have been possible without the incredible brands, businesses and individuals who came on board to make this experience something truly special.

From the vehicles, hunting gear and thoughtful gifts to the hospitality, experiences and all the little details behind the scenes — every contribution played a part.

To each and every sponsor and partner: THANK YOU!

Thank you for believing in JagBoek™, for your generosity and for helping us bring this vision to life.

A special thank you to Marula Game for hosting us and providing the perfect setting for an unforgettable weekend.

We’re proud to have shared this experience with such an incredible group of people and partners. Here’s to many more adventures together!

From all of us at Team JagBoek™ — THANK YOU! 🤎🌿



BMW Montana Big Buck Taxidermy🦌 brothersarmssa Crème Classique Dayley Wildlife Buddycool Cooler Boxes El Centurion 102 ELEMENT OPTICS GROOTfm 90.5 Die GROOT Ontbyt Atterbury Trust kalkkloof Kalkkloof Lintz Leather Pty Ltd FrostBuddy Leisure & Adventure STEYN IP® 4x4 Wholesalers Africa Vivid Hunt The Bag Guy (PTY) Ltd Percy Montgomery Matt Dubber Ricus Nel Doepie

2027 se jagplanne begin nou. 🌿Kry jou jagspan bymekaar, vind julle volgende jagplek en bespreek op JagBoek™.👉 www.jagboe...
27/10/2026

2027 se jagplanne begin nou. 🌿

Kry jou jagspan bymekaar, vind julle volgende jagplek en bespreek op JagBoek™.

👉 www.jagboek.com of JagBoek™ op Apple / Google.

Het jy ’n jagplaas? Lys jou plaas en maak jou 2027-datums beskikbaar vir besprekings.

Vind. Bespreek. Beleef.

25/10/2026

Address

South Africa
Bothaville
9660

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JagBoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JagBoek:

Shortcuts

Share

Nearby gyms & sports facilities


Other Outdoor & Sporting Goods Companies in Bothaville

Show All