Brackenfell Tennisklub

Brackenfell Tennisklub

Share

go to club on Tuesday and Thursday nights from 17h00

01/02/2020

Wedstryde vandag begin. Sterkte aan al die spanne.

12/01/2020
19/06/2019

Juanita ons wens jou met jou Verjaarsdag. Hoop jy het Γ± awesome dag gehad vol liefdr en bederf.

08/02/2019

Ek wil almal wat wedstryd speel more alles van die beste toewens. Brakkies bo🎾🎾

08/02/2019

LIGA AFSKOP!!🎾🎾🎾
Β°
Β°
Β°
Sterkte aan al ons spanne wat more speel. Ons weet dit sal goed gaan. Geniet dit.πŸ˜€πŸ˜€πŸ˜€
.

πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡πŸ₯‡

31/01/2019

En so begin ons liega wedstryde in Februarie. Kom gerus en ondersteun al ons spelers en drink Γ± heerlike koue. Brakkies bo.

28/08/2018

Hallo almal. Ek hoop julle ondersteun die prysuitdeling Vrydag aand. Geniet die party...Brakkies bo

13/06/2018

Baie geluk met jou Verjaarsdag Moira. Mag jy n wonderlike dagie geniet. Van al die Brakkies.

26/05/2018

Hiermee wil ons Tania Diedericks baie geluk wens met haar verjaarsdag vandag. Mag jy Γ± wonderlike dagie geniet. Van ons Brakkies

14/12/2017

Brakkies julle moet ñ wonderlike vakansie geniet. Geseènde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar vir julle almal. Kom veilig terug na ons toe om ñ vars nuwe seisoen te begin.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Brackenfell?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Witels Straat
Brackenfell
7560

Opening Hours

Tuesday 17:00 - 20:00
Thursday 17:00 - 20:00