13/03/2023
2023/03/11🏁
#911
13/03/2023
2023/03/11🏁
12/03/2023
The firt event being back after 7 years did not go as we planned.🫣
1ste heat het keegan 16de begin en laaste geëindig. (Hy kon net 4de rat vang , geen ander rat nie)
2de heat het keegan 4de begin , hy het uitgespin wat veroorsaak het dat hy weer net 4de rat kon kry.
Later aan in die race het hy n tyre geslaan wat veroorsaak het dat die kar gerol het.
Daarna kon hy nie klaarmaak nie.
Die race het nie gegaan soos ons gehoop het nie maar ons is bly hy is veilig en het niks oorgekom nie.
Baie dankie aan almal wat Keegan gister kom ondersteun het by The Rock Raceway Oval ons waardeur almal van julle. Baie dankie The Rock Raceway Oval vir die event.
We will be back better and stronger than ever🏁🏁
Our prayers go out to each and every driver who got injured and we wish for a fast and easy recovery 🙏🏻 ❤️
26/02/2023
Before and after🏁🔥
We are almost ready for the 11th, just a feww more details to be done🏁
20/02/2023
11 Maart 2023🏁🏁🔥🔥