Brakpan Rugby Klub / Club 1921

Call Directions Website Contact the business

Brakpan Rugby Klub / Club 1921 Gestig 1921
Founded 1921

Aan die publiek.Hierdie jaar maak ons 80 plekke oop vir die publiek om deel van die partytjie en prestige aand te wees.K...
13/10/2026

Aan die publiek.

Hierdie jaar maak ons 80 plekke oop vir die publiek om deel van die partytjie en prestige aand te wees.

Kontak gerus mnr.Frikkie Bosman soos op uitnodiging.

💚🤍

Net om ons punt te staaf-daar is kommunikasie!!Baie dankie vir die Jannie Cronje van die Rhinos!RESPEK !
12/10/2026

Net om ons punt te staaf-daar is kommunikasie!!

Baie dankie vir die Jannie Cronje van die Rhinos!

RESPEK !

12/10/2026

Goeiemôre almal.

Ek moet ongelukkig die slegte nuus vandag deel.
Daar is gister tydens die tweede helfte by die besoekende span se kleedkamer ingebreek en talle selfone en beursies gesteel.
Ja terwyl ons ń wag in die tonnel geplaas het.Ons het na die wedstryd dadelik verantwoordelikheid gevat saam met sekuriteitsfirma asook plaaslike polisieman en mnr Jannie Cronje van die Rhinos.Al die Rhino spelers het ook verklarings afgelè en ek en mnr.Cronje sal kommunikeer soos ooreengekom.Mense ons betaal ekstra geld om almal veilig te laat voel en dan gebeur die goed nog steeds.My hart is werklik in stukke na so suksesvolle seisoen dat die goed gebeur en dit wys maar net SA is maar net n plek waar die korruptes en kriminele oorheers.Ons kan nie te veel inligting deel maar ons TREE OP EN VAT VERANTWOORDELIKHEID!!
Die mense wat my ken weet ek gaan die net daar los nie en ook nie my bestuur nie.

Dan wil ek ñ boodskap stuur aan die Suparugby skrywer mnr.Andre Bester en sy volgelinge wat geen feite het maar net ń berig gaan plaas oor die diefstal sonder om ons storie te hoor.Mnr Bester het my en die rugbyklub geblok al oor n jaar terug want ons bestuur stel nie belang om te betaal vir wat ons sien as nie goeie beriggewing nie.Ons finansies ons keuse.So hier is my nommer 0825574807 as enige iemand iets wil weet.Ons kruip nie weg.

BRAKPAN TREE OP!!

Byvoorbaat dank.

Frikkie Bosman
Voorsitter

🟢⚪️Finale telling⚪️🟢
11/10/2026

🟢⚪️Finale telling⚪️🟢

⚪️🟢Halftyd telling!!🟢⚪️
11/10/2026

⚪️🟢Halftyd telling!!🟢⚪️

⚠️🏉 WEDSTRYD UITGESTEL! 🏉⚠️Weens die ongunstige weersomstandighede is vandag se wedstryd uitgestel en sal dit môre om 12...
10/10/2026

⚠️🏉 WEDSTRYD UITGESTEL! 🏉⚠️

Weens die ongunstige weersomstandighede is vandag se wedstryd uitgestel en sal dit môre om 12:00 plaasvind.

GOEIE NUUS! Ingang is HEELTEMAL GRATIS! 🎟️

Bring jou familie en vriende en kom ondersteun ons manne! Ons sien uit daarna om almal langs die veld te verwelkom vir ’n lekker dag van rugby! 🏉

⚪️🟢JOU DORP. JOU MENSE. JOU SPAN⚪️🟢

10/10/2026

Welkom aan die manne van die Rhinos!!!!

09/10/2026

Welcome to BOKTube, the official home of South African rugby. From the Springboks, Springbok Women, Blitzboks and Junior Springboks to the biggest moments from every level of the game, this is where green and gold comes to life. Watch exclusive behind the scenes access, match day experiences, player...

Address

Abercorn Street
Brakpan

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brakpan Rugby Klub / Club 1921 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Brakpan Rugby Klub / Club 1921:

Shortcuts

Share

Category